Daily Archives: May 4, 2018

Ekonomiese aanduiders : 4 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.57 ( R12.65) Rand / euro  R15.08 ( R15.15) Rand / Britse pond R17.09 ( R17.18) VSA dollar / Bitcoin $9 612  ( $9 183) Brent…

ANC herhaal sosialistiese mislukkings

Die ANC herhaal die foute van regerings van die verlede wat sosialisme, magsbeheptheid en sondebokpolitiek voorgestaan het en sodoende hul lande se ekonomie en mense vernietig het. Dié stelling is…

Lae opvoedkundige vlakke van raadslede

Die lae opvoedkundige vlakke van munisipale raadslede is een van die redes waarom rade op die rand van ineenstorting is. Die mening kom nie vanuit blanke kringe nie, maar van…

Mooirivier chaos: 48 vrygelaat

Agt-en-Veertig van die 56 mense wat in hegtenis geneem is tydens en na die Mooirivier tolhek chaos, is vrygelaat. Daar was groot verbasing toe die staat slegs agt beskuldigdes voor…

Mitchells Plain steeds smeulend

Die situasie in Mitchells Plain in die Kaap is steeds baie plofbaar. Groepe mense het Donderdagaand nog steeds saamgedrom en bewerings is gemaak dat daar op die polisie geskiet is….

Kommunikasie direkteur gevonnis

Die vorige kommunikasie direkteur van die Nelson Mandela Baai munisipaliteit, Roland Williams, is gevonnis tot 36 maande korrektiewe toesig.  Hy is ‘n verdere R30 000 beboet en moet R96 000…

Transnet voorsitter bedank

Die voorsitter van Transnet, Linda Mabaso, het met onmiddellike effek bedank kort voor daar ‘n aandeelhouersvergadering sou plaasvind. Twee nie-uitvoerende  direkteure, Vusi Nkonyane en Yasmin Forbes, het ook bedank. Pravin…

Minister se vrou en R900 000 reisvergoeding

Malusi Gigaba, tans minister van binnelandse sake, se vrou het  bykans R900 000 spandeer tydens ritte wat sy saam met hom oorsee was. Vlugkoste na Asië en New York het…

Sjina breek hommeltuig rekord

Die Sjinese het meer as 1 300 hommeltuie gelyktydig in die lug laat vlieg vir ’n volle 13 minute in die toeriste stad Xian, en word die jongste rekord van…

Armenië steeds in onrus gedompel

Die Armeniese kiesers wat in woede met gewelddadige optogte hulle ontevredenheid met die regering getoon het, is deur die opposisie party se leier, Nikol Pashinian, gemaan tot kalmte. Die protes…

Facebook skandaal lei tot oorgawe

Die maatskappy wat na bewering die data van meer as 80 miljoen Facebook gebruikers aangewend het om president Donald Trump se verkiesing te bevorder, was verplig om sy deure finaal…

Baskiese beweging gooi handdoek in

Die Baskiese separatiste beweging ETA het die stryd om onafhanklikheid prysgegee na 50 jaar van weerstand teen die oorheersing van Spanje. Die Baskiese deelstaat in die noord van Spanje, met…

Rusland besnoei op militêre uitgawes

Die Verenigde State van Amerika is steeds die land met die grootste begroting op militêre gebied, en Rusland het hierteenoor ’n skerp daling van sowat 20% aangekondig vir die huidige…

Dosyne sterf in stofstorm

Minstens 72 mense het omgekom in Indië waar stofstorms in die noorde van die land verwoesting gesaai het. Die stofstorms is opgevolg deur hewige donderbuie wat gelei het tot die…