Monthly Archives: May 2018

Wapens te huur?

Die aantal vuurwapens wat verlore gaan uit SAP/Metropolisie en SAW lede se besit wek al hoe meer kommer.  Dit blyk dat die beheer oor  vuurwapens onvoldoende is  en dat daar…

Republiekdag en De Klerk

  Vanuit sy hospitaalbed waar hy aansterk na bloedklonte deur hart en longe, is dit Steve Hoffmeyr wat mense daaraan herinner dat vandag Republiekdag is. Nie FW de Klerk nie……

Olievenhoutbosch biblioteek beskadig

Ongeletterde barbare het die R 12,3 miljoen biblioteek in Olievenhoutbosch beskadig. Die sentrum is in Augustus 2017 opgerig vir die gemeenskap. Sulke sinlose optrede kan nie vanuit ‘n beskaafde gemeenskap…

Ramaphosa saam met Moslems

Cyril Ramaphosa het saam met die Moslem Raas en Moslem gemeenskap ‘n gebedsessie in Rylands Kaapstad gehad. Hy het die Moslem gemeenskap geprys vir hul werk en hul ondersteuning gevra…

Minimumloon gaan land baie kos

Die beplande instelling van ʼn minimumloon in Suid-Afrika is ʼn erkenning van die ANC-regering dat hy klaaglik misluk het om die land se ekonomie voldoende te laat groei om armoede…

Plaasmoorde geen Prioriteitsmisdaad

Die minister van polisie, Bheki Cele (foto), het vier misdade geïdentifiseer as prioriteitsmisdade wat dadelik aangespreek moet word. Die vier is die transito rooftogte, taxi geweld, bende aktiwiteite en politieke…

Tshwane burgemeester “geskud” deur kaping

Hoe komies is dit dat die burgemeester van Tshwane geskud of geskok is nadat hy gekaap is in sy luukse Duitse motor. Dit gebeur daagliks en moorde vind daagliks plaas…

Nasionalisering van Reserwebank gaan voort

Die ANC het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle sê dat die nasionalisering van die Reserwebank nie “oorhaastig “ sal geskied nie maar die resolusie geneem op die ANC se konferensie…

Trein aanval kos lewe

‘n Aanval op ‘n Kaapse trein het gelei tot die dood van een passasier terwyl vier passasiers beseer is in die brand. Dit blyk dat ‘n petrolbom na die trein…

Oostenryk wil immigrante voordele verminder

Oostenryk neem vanjaar die roterende amp van president in die Europese Unie oor, en wil van die geleentheid gebruik maak om sekere aspekte deurgevoer te kry in Oostenryk om immigrasie…

Italië se regses misluk

Die konserwatiewe Vyf Ster beweging en sy vennoot, die nasionalistiese Liga, het ’n algehele mislukking gehad in hul poging om ’n nuwe regering saam te stel nadat die Vyf Ster…

Pro-Russiese rebelle verdeel Georgië

Die regering van Georgië ten suide van Rusland het teruggeslaan nadat Sirië die pro-Russiese rebelle se wegbreek uit Georgië erken het as onafhanklike staat. Georgië het sy diplomatieke bande met…

Studie: Orkaan eis duisende lewens

’n Onafhanklike stadie wat deur die Universiteit van Harvard gedoen is oor die orkaan wat Puerto Rico getref het, dui daarop dat dit 70 keer meer skade aangerig het as…

Katalonië kry splinternuwe streekskabinet

Die nuut verkose minister-president van die Spaanse deelstaat Katalonië, Quim Torra, het pas sy nuwe kabinet bekendgemaak en hy het geeneen van die vorige ministers wat tans in aanhouding is, ingesluit…

Prikkel: Standaarde

Gedurende die sg. “apartheidsjare”  is die Buro vir Standaarde deur dr. Verwoerd in die lewe geroep.  Binne ‘n redelike kort tyd het nyweraars die waarde daarvan besef en hulle produkte…

Nuwe pleidooi oor doodstraf

In ’n onafhanklike studie wat in Suid-Afrika gedoen is, word bevind dat daar gemiddeld sowat 130 blankes per jaar deur anderskleuriges vermoor word, en dat sowat 20 blankes peer jaar…

Motorrubriek – Bentley Bentayga V8

Bentley is een van die oudste en bekendste motors uit die Britse stal en is bekend, nie net vir goeie afwerking nie maar ook werkverrigting. Wanneer daar na die bakwerk…

Eis dat Dan Matjila moet waai

Die UDM het in ‘n skrywe aan die minister van finansies geëis dat die hoofuitvoerende beampte van PIC (Openbare Beleggings Korporasie) of te wel Public Investment Corporation, Dan Matjila, onmiddellik…

Kommunis premier van Wes-Transvaal?

Cyril Ramaphosa se ondersteuners het met voorstelle gekom vir ‘n nuwe premier in Noordwes nadat die ANC se ringkoppe die drie genomineerde kandidate afgekeur het. Madoda Sambatha, die SAKP se…

140 transito rooftogte in 2018

Sedert Januarie 2018 het daar 149 kontant in transito rooftogte plaasgevind. In 2006 was daar ‘n totaal van 460 vir die jaar. In Mei 2018 het daar alleen 20 rooftogte…

Reën in die Kaap bring verligting

Goeie reënval die afgelope tyd het groot verligting gebring in die droogte geteisterde gebied in die Kaap en Weskus. Damvlakke staan tans op 24% vergeleke met die 19,8% van 2017….

Pretoria protes

Die metro polisie van Pretoria was Dinsdag besig om verskeie protes optredes te moniteer. Verskeie strate in Mabopane,  Ga-Rankuwa en Winterveldt was versper met brandende bande. Atteridgeville was ‘n verdere…

Frankryk in protes teen Macron

Baie duisende Franse het die afgelope naweek in die strate van Parys hulle ontevredenheid met die beleid van president Emmanuel Macron getoon. Die protes was egter nie net beperk tot…

Oostenryk se plan teen onwettige immigrante

In ’n poging om die instroming van onwettige immigrante uit Afrika lande te stop wat Europa binnedring deur die Middellandse See oor te steek, het die kanselier van Oostenryk die…

Italië steeds sonder regering

Italië is steeds sonder regering nadat die nuut aangewese kandidaat vir die amp as eerste minister, die afgelope naweek sy kandidatuur teruggetrek het. Giuseppe Conte, ’n professor in regte, se…

VSA afvaardiging in N-Korea

Kort nadat president Donald Trump aangekondig het dat hy steeds gewillig is om Kim Jong-Un in Singapoer te ontmoet, het ’n Amerikaanse afvaardiging na Noord-Korea vertrek. Die Noord-Koreaanse leier het…

Immigrant red 4-jarige seuntjie

Mamoudou Gassama, ’n immigrant wat in Parys woon, het die naweek ’n 4-jarige seuntjie van ’n gewisse dood gered toe hy die hangende kind by ’n balkon kon afhaal. Die…

Ekonomiese aanduiders : 29 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.47 ( R12.45) Rand / euro  R14.49 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.60 ( R16.60) VSA dollar / Bitcoin $7 085  ( $7 225) Brent…

Balju vat Vaal munisipaliteit se bates

Amptenare van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) moes verlede Donderdag hul werksaamhede summier stop toe die balju15 rekenaars en ‘n aantal kantoorstoele uit die kantore van…

Misdaad Intelligensiebeamptes se “rekords”

Ten minste 27 beamptes van die SA Misdaad Intelligensie Afdeling het kriminele rekords. Dit is bevestig deur die minister van polisie, Bheki Cele, in antwoord op vrae in die parlement….

Polisie onder vuur

Polisie in Mithells Plein, Kaapstad, het onder vuur gekom van persone wat strate blokkeer en grond in die gebied wou beset. Een polisiebeampte is gewond waarna die klomp uitmekaar gejaag…

Nog twee kontantwa rowe

Pietersburg en Verwoerdburg het albei die afgelope 24-uur  kontantwa rooftogte beleef. In Verwoerdburg by die Celtic winkelsentrum is ‘n sekuriteitswag gewond tydens ‘n rooftog op ‘n kontantwa en in net…

DA vaar nie beter

‘n Aantal senior leiers van die DA beplan glo om weg te breek van die party en ‘n “ware liberale party” te stig met die oog op die 2019 verkiesings….

Mabuza se plaasvervanger veroorsaak sterfte

Tydens ‘n streekvergadering van die ANC in Oos-Transvaal het gevegte uitgebreek onder partylede en in ‘n skietery is ‘n oud lid van Umkhonto weSizwe glo deur ‘n ANC jeuglid doodgeskiet….

ANC verwerp kandidate

Die uitvoerende komitee van die ANC het die drie kandidate wat genomineer is as die Noordwes premier verwerp. Die ANC in Noordwes het die drie kandidate voorgelê aan die NUK…

Kwota maak sy volle draai

Siya Kolisi is aangestel as die eerste swart toetskaptein van SA Rugby. Die aankondiging is gemaak deur Rassie Erasmus, die afrigter van die SA rugbyspan. Sy keuse as kaptein is…

Taiwan moniteer Sjinese bomwerpers

Die Ministerie van Verdediging in Taiwan het doeltreffende maatreëls ingestel om te verseker dat die eiland beveilig is teen enige moontlike militêre aggressie uit Sjina. Die inligting is deur die…

Venezuela gaan politieke gevangenes vrylaat

Die uiters omstrede president van Venezuela, wat in ’n ewe omstrede verkiesing weer tot president verkies is, het tydens sy inhuldiging gesê die politieke gevangenes sal almal vrygelaat word. President…

Wêreldrekord gebreek met pizza

In Italië het 100 pizza makers saamgekom en ’n nuwe wêreldrekord opgestel toe hulle ’n Neapolitan pizza gemaak het van 7,15 meter lank. Die pizza wat tradisioneel gebraai word, is…

Spaanse premier staar wantroue mosie in gesig

Die Sosialiste in Spanje het ’n mosie van wantroue ingedien by die parlement teen die konserwatiewe eerste minister, Mariano Rajoy, nadat sy party skuldig bevind is aan die verkryging en…

Talle moondhede vergader oor Iran

Leiers uit talle lande, waarvan die belangrikste Rusland, Sjina, Frankryk, Duitsland en Brittanje is, het in die Oostenrykse hoofstad Wene vergader met die doel om te besin oor hoe die…

Columbië betree internasionale arena

Columbië is waarskynlik die derde land in Latyn Amerika om deel te word van die Parys-gebaseerde ekonomiese groep nadat die land se president aangedui het dat hy hoë lof het…

Columbië hou eindelik verkiesing

Vyf belangrike kandidate het aangekondig dat hulle beskikbaar is in die verkiesing van Columbië wat die eerste stemming sal wes sedert die vredesooreenkoms na 50 jaar van binnelandse konflik. Die…

Ekonomiese aanduiders : 28 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.45 ( R12.45) Rand / euro  R14.58 ( R14.56) Rand / Britse pond R16.60 ( R16.63) VSA dollar / Bitcoin $7 225  ( $7 630) Brent…

Jakkals prys sy eie stert

Die ANC staatshoof Cyril Ramaphosa slaan homself baie hoog aan. Tydens ‘n onderhoud met RSG het hy homself beoordeel op 8 uit 10 na sy eerste 100 dae as president….

Land se kinders in die steek gelaat

Die nasionale departement van basiese onderwys en sy provinsiale filiale is besig om die land in sy geheel, maar veral die kinders van die land, te faal. So sê VF…

SA Raad van Opvoeders en seks oortreders

Die Raad van Opvoeders het erken dat hul nog nie die seks oortreders register gebruik  om onderwysers op te spoor wat moontlik op die lys kan wees nie. Dit beteken…

Bestuurderslisensie bedrog

Die Nasionale Verkeer teen-korrupsie eenheid het verklaar dat die uitreiking van leerling lisensies die lewe van mense op paaie in gevaar stel. Dit blyk dat een uit elke drie lisensies…

Chaos in Koster

Die burgemeester se huis is afgebrand terwyl paaie in Koster versper is met brandende bande. ‘n Gastehuis is ook afgebrand en vyf voertuie is uitgebrand. Vragmotors is met klippe bestook…

Welkom behaal eerste plek

Welkom munisipaliteit is SA se top munisipale vermorser deur R818 miljoen oor die laaste drie jaar te vermors. Die totale vermorsing in die 2016/17 boekjaar beloop R1,5 miljard. 250 00…