Vier polisiebeamptes in hof oor roof

Vier Oos-Transvaalse polisiebeamptes het in die Standerton hof verskyn op aanklagte van roof.

Hul het hulself voorgedoen as SA Inkomstediens beamptes by ‘n supermark en toe die eienaar van ‘n onbekende bedrag kontant beroof.

Al die beamptes name is vreemd aan die Afrikanerkultuur.