Steve konsert gaan voort

Die LUK van Onderwys in die Wes-Kaap het ‘n versoek van Desmond Bailey, dat Steve Hofmeyr se konsert by die Overberg Laerskool verbied moet word, geweier.

Volgens Debbie Schaiffer ondersteun die Wes-Kaap regering die beginsel van vrye spraak.

Bailey, ‘n vorige skool kennis van Steve Hofmeyr, het beswaar gemaak teen die gebruik van die skoolsaal deur Steve op grond van “verregse” standpunte en die sing van Die Stem.