ANC Jeugliga beskuldig Supra Mahumapelo

Colin Maine, die ANC Jeugliga se president, het gebieg dat dit Noordwes se premier, Supra Mahumapelo, is wat hom gelei het na die Gupta familie.

Maine het nog tot onlangs die Guptas verdedig maar by ‘n diens “gewy” aan Winnie Mandela het hy vertel van sy fout om sy integriteit prys te gee ter wille van dit wat die Guptas hom gebied het.

Foto: Colin Maine