Daily Archives: April 30, 2018

Ekonomiese aanduiders : 30 April 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.31 ( R12.44) Rand / euro  R14.92 ( R15.15) Rand / Britse pond R16.95 ( R17.35) VSA dollar / Bitcoin $9 312  ( $8 888) Brent…

DA leier vervreem blanke kiesers

Die DA leier, Mmusi Maimane, het waarskynlik talle blanke kiesers van sy party vervreem nadat hy gesê het dat wit bevoorregting en swart armoede aangespreek moet word. Hy het op…

Vragmotors brand op N3

Minste 18 vragmotors is naby die Mooi Rivier tolhek op die N3 hoofweg aan die brand gesteek deur oproerige swartes. Hulle het eers die vragmotors geplunder voordat hulle dit aan…

Slagting op paaie

Soos met meeste ander lang naweke, het ook die huidige lang naweek weer ontaard in ‘n slagting op paaie. In die PWV-geboed is reeds agt mense in motorongelukke dood, en…

SA steeds grootste vigs.land

Die ANC minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het erken dat Suid-Afrika steeds die land in die wêreld is met die hoogste getal MIV/Vigs-pasiënte. Hy sê die pasiënte met dié siekte…

SAID bevoordeel Guptas met BTW

Dit blyk dat SAID “doelbewus” miljoene se BTW eise deur die Guptas deurgelaat het. Die bedrag beloop volgens berigte meer as R100 miljoen. SAID gaan blykbaar van die vertroulikheidsklousule gebruik…

Trevor vra tronkstraf

Trevor Manuel het tydens ‘n paneelbespreking gesê dat persone wat betrokke was by die staatskaping tronk toe gestuur moet word. Hy gaan verder en sê dat selfs tender regulasies gesystap…

Pretoria vrou gedood in roof

‘n Vroulike motoris is gedood tydens ‘n kontantwa roof in Pretoria Noord. ‘n Skietgeveg tussen Fidelity wagte en die rowers het gelei tot haar dood toe sy getref is deur…

Opspraakwekkende ontmoeting

Die kommunistiese leier van Noord-Korea en die president van Suid-Korea het vir die eerste keer in tien jaar mekaar die hand gegee toe hulle Vrydag ontmoet het. President Moon Jae-in…

Noord-Korea kernwapens onstabiel

Noord-Korea se belofte van 10 Maart vanjaar om te stop met sy kernwapen toetsprogram het klaarblyklik die ganse wêreld mislei omdat dit nie beteken dat hy sy kernwapens gaan vernietig…

Noord en Suid werk na volle vrede

Wêreldleiers het met twyfel verneem van die voorneme wat Noord Korea en Suid Korea se leiers om ’n ooreenkoms aan te gaan dat hulle nie net vir ’n lang toekoms…

EU kap weer na Hongarye

Die Europese Unie het skerp kritiek uitgespreek teen die regering van Hongarye wat na bewering nie na behore omsien na die belange van onwettige immigrante se kinders op sy grensgebied…

VSA wys nuwe ambassadeur aan vir Duitsland

Die Amerikaanse Wit Huis het bevestig dat die nuwe ambassadeur in Duitsland, Richard Grenell, aangestel en deur die Senaat goedgekeur is. Die aankondiging kom in dieselfde tyd as wat kanselier…

Kanselier Merkel op besoek in VSA

Die stof het nog nie gaan lê wat veroorsaak is deur die besoek van die Franse president, Emmanuel Macron, aan die Wit Huis nie, of die Duitse Bondskanselier maak haar…

Trump eindelik onskuldig bevind

Die Inligtingskommissie van die Republikeinse Party in die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes het in sy finale verslag aangedui dat geen bewyse gevind kon word dat die Republikeinse verkiesingspan ’n skakeling…

Wêreld Nuusflitse – 30 April

  Australië Die regering van Australië het besluit om $500 miljoen beskikbaar te maak vir die redding van die wêreld se grootste koraalrif wat tans bedreig word.   VSA President…