Daily Archives: April 27, 2018

Hartlike uitnodiging

Inligtings byeenkoms aangebied deur steedsHervormers Datum Woensdag 2 Mei 2018 Tyd 17:00 (met geleentheid om later aan te sluit) Plek Indaba kamer by die seefront sentrum in Hartenbos langs Clicks….

Onteiening vernietig demokrasie

ʼn Ware demokrasie se waarde lê daarin dat dit vryheid vir al sy burgers in ʼn land bied. Die leier van VF Plus, dr. Pieter Groenewald, sê die ANC, veral…

Maak voertuie Dinsdag vol

Eerskomende Woensdag tree daar weer ‘n stewige brandstofprys verhoging in werking, en sal dan ‘n rekord prys behaal. Motoriste word aangemoedig om Dinsdag hulle voertuie, en dalk selfs nog ‘n…

Lesufi skree rassisme oor ‘n pop

‘n Pop wat die omstrede LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, uitbeeld, word nou ook as ‘n rasse-aanval beskryf, met die gevolg dat alle radikale groepe weer op die…

Noordwes onder administrasie

Die kabinet het besluit om Artikel 100 1B van die land se grondwet te aktiveer om met onmiddellike ingang die administrasie van die Noordwes-provinsie oor te neem. Dit volg op…

Caster alweer in omstredenheid

Die voorheen omstrede langafstand atleet, Caster Semenya, se toekoms is weer in onsekerheid gedompel nadat die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies nuwe reëls ten opsigte vir testosteroonvlakke van vroulike atlete in…

Weermaglid vas oor motordiefstal

‘n Weermaglid is een van ‘n sindikaat van drie persone wat deur die polisie in die noorde aangekeer is vir motordiefstal. Een van die voertuie wat ook teruggevind is, is…

Noordwes Gesondheid onder administrasie

Byna ʼn jaar nadat die VF Plus die eerste keer ʼn dringende beroep op die regering gedoen het om in te gryp in die haglike gesondheidsdiens van Noordwes, is dié…

Apple maatskappy swaar beboet

Miljarde euro sal waarskynlik terugbetaal moet word deur die Apple maatskappy aan die regering van Ierland vir belastings wat oor ’n tydperk van tien jaar ontduik is. Klaarblyklik het Apple…

Duitse president besoek VSA, nie Trump

President Frank-Walter Steinmeier van Duitsland sal ’n besoek bring in die Verenigde State van Amerika, maar sal beslis nie aandoen by die Amerikaanse president nie. Die Duitser sal vir ’n…

Bavaria gebruik Kruis as wapen

Die deelstaat Bavaria se regering het besluit om ’n kruis aan te bring by elke regeringsgebou om die simbool van ’n Christelike identiteit te bevestig. Die inligting is deur die…

Vreemde vriendskap laat vrae hang

Die vreemde vriendskap tussen president Donald Trump van Amerika en die president van Frankryk, Emmanuel Macron, het na vore gekom toe die twee staatshoofde met hulle uiteenlopende politieke beskouings mekaar…

Franse polisie ondervra miljardêr

Die man wat meer as 50% van Afrika se industrieë beheer, word tans deur die polisie aangehou en ondervra oor sy moontlike betrokkenheid by korrupsie. Die Fransman Vincent Bolloré, wat…