Daily Archives: April 25, 2018

Prikkel: Regeermag

Oud-pres. Nkrumah van Ghana het jare gelede, na aanleiding van Matt. 6:33, verklaar:  “soek eers die politieke koninkryk en alle ander dinge sal vir julle bygevoeg word”.  Hierdie lasterlike uitspraak…

Gepeuter met waardasies wek kommer

TLU SA het met kommer kennis geneem van die grondwaardeerder-generaal, Christopher Gavor, se stelling dat die waardeerdersbedryf “minder kapitalisties” moet wees. Mnr. Louis Meintjes, TLU SA se president, sê Gavor…

VF Plus lê klagte by OB

Die VF Plus het die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, versoek om beweringe van omvangryke bedrog en korrupsie te ondersoek waarby onder andere die premier van Noordwes, mnr. Supra Mahumapelo,…

Motoriste gaan tande kners

Motoriste moet hulle solank staal vir ‘n skerp verhoging in die brandstofprys vroeg in Mei. Dit is omdat die prys van Brent ruolie op sy hoogste vlak is in drie…

Bewysstuk afgebrand

In Naboomspruit is ‘n vermoedelike bewysstuk vermoedelik kwaadwillig aan die brand gesteek in ‘n poging om getuienis te vernietig. Dié bewysstuk is die plaaslike lisensiekantoor. Rekenaars het in die slag…

Land in chaos dag 2

Die chaos in die land het sy tweede dag binnegegaan, met sogenaamde protesoptogte wat gewelddadig en barbaars word. Chaos 1 ‘n Tweede gebou is op Keiskammahoek in die Oos-Kaap aan…

Mahumapelo klou soos Zuma

Terwyl die Noordwes provinsie aan die brand is omdat inwoners wil het dat die premier, Supra Mahumapelo, moet vertrek, klou hy aan die mag op ‘n soortgelyke wyse waarop Jacob…

Goeie water in Noord-Kaap

Verskeie damme in die Noord-Kaap loop oor na goeie reënval die afgelope paar weke. Die water het intussen die Augrabies waterval naby Kakamas in die Noord-Kaap bereik en dit sorg…

SAL diep in die knyp

SA Lugdiens kan nie sy geldelike verpligtinge nakom nie en is kniediep in die skuld. Die erkenning kom van Luvuyo Jarana, die bestuurshoof van SAL. Hy het ‘n voorlegging aan…

VSA ontwikkel hipersoniese missiel

Die Lockheed Martin maatskappy het $928 miljoen ontvang van die Amerikaanse regering vir die ontwikkeling van ’n hipersoniese langafstand missiel. Die kontrak sluit al die elemente in van ’n konvensionele…

Eend oorskry spoedbeperking

’n Wilde eend en sy waarskynlike maatjie het onbewustelik vir ’n rare gebeurtenis gesorg en op die voorblad van ’n Duitse koerant verskyn deur ’n onskuldige vlug in ’n besige…

Meksiko en EU hersien handelsooreenkoms

Die regering van Meksiko en die Europese Unie (EU) het ’n ooreenkoms bereik om die vrye handel kontrak te hersien en te vernuwe, klaarblyklik om die stram betrekkinge met Amerika…

Premier bedank na massa protes

Na elf dae van protes deur derduisende kiesers van Armenië waartydens geëis is dat die eerste minister moet bedank, het die druk te groot geword en moes Serzh Sargsyan sy…

Wêreld Nuusflitse – 25 April

Meksiko Javier Valdez, ’n bekende joernalis, se moordenaar is deur die Meksikaanse polisie opgespoor en in hegtenis geneem, en dit word as ’n groot deurbraak vir persvryheid beskou.   Kanada…