Daily Archives: April 23, 2018

Geoefen om …..

Heb 5:14  Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei. Van nature is die mens lui! Ons…

Motorrubriek – Honda Civic Type R

Deur die jare het Honda ‘n reputasie opgebou as ‘n betroubare motor en het dit bewys deur sukses te behaal op die renbane van die wêreld, in tydrenne en as…

Ekonomiese aanduiders : 23 April 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.05 ( R11.97) Rand / euro  R14.82 ( R14.77) Rand / Britse pond R16.94 ( R16.85) VSA dollar / Bitcoin  $8 901  ( $8 291) Brent…

Teregstelling van 83-jarige man

’n Man wat reeds 83 jaar geword het, is in die Amerikaanse deelstaat Alabama ter dood veroordeel en tereggestel deur ’n inspuiting wat toegedien is. Die reeksmoordenaar is die oudste…

Dis eSwatini, nie Switserland

Dit is nie meer Swaziland nie, want dit word verwar met die Europese Switserland, en bowendien moet daar nou weggedoen word met die koloniale benaming, aldus die koning van eSwatini…

Kanselier Kurz waarsku Turkse politici

Anders as ’n vorige verkiesing van Turkye, toe hulle ook werwingswerk en vergaderings in Oostenryk gehou het, sal dit nie vanjaar met die vervroegde verkiesing toegelaat word nie. Kanselier Sebastian…

VSA Demokrate dagvaar Russe en Trump

Die Demokratiese Party in Amerika het besluit om met ’n hofgeding te begin teen die Donald Trump verkiesingspan, die Internet reus Wikileaks en Rusland wat daarvan beskuldig word dat hulle…

Rusland en Saoedi tref olie ooreenkoms

Twee van die wêreld se grootste olieproduserende lande, Rusland en Saoedi-Arabië, het klaarblyklik ’n ooreenkoms aangegaan om die prys tussen Opul  lidlande en nie-lidlande te stabiliseer. Die bedoeling is glo…

Noord-Korea vries kernwapenprogram

Wenkbroue het wêreldwyd opgeskiet toe Noord-Koreaanse leiers aangekondig het dat die land sy kernwapen ontwikkelingsprogram vir ’n onbepaalde tyd opgeskort het. Die aankondiging kom kort voor die ontmoeting sal plaasvind…

Historiese telefoonverbinding in werking

Vir die eerste keer in die geskiedenis het ’n telefoniese verbinding tussen Noord-Korea en sy suidelike buurland, Suid-Korea, geopen wat die twee lande se leiers met mekaar verbind. Die verbinding…

Wêreld Nuusflitse – 23 April

Brittanje Die Britse koningin se aanbeveling dat prins Charles haar moet opvolg as hoof van die Statebond is deur al 53 lidlande aanvaar tydens ’n byeenkoms in die Buckingham Paleis….