Daily Archives: April 19, 2018

Ekonomiese aanduiders : 19 April 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R11.91 ( R11.99) Rand / euro  R14.75 ( R14.85) Rand / Britse pond R16.93 ( R17.17) VSA dollar / Bitcoin $8 178  ( $7 921)…

Land van chaos

Vandag is die tweede dag van ‘n landwye busstaking, wat gister reeds tot erge ontwrigting gelei het. Talle werkers kon nie by hulle werk uitkom nie. Dit wil boonop voorkom…

Vervolg Eskom direkteure, eis VF Plus

Die VF Plus berei tans ‘n aansoek voor aan die Maatskappykommissie om bevindings te maak hoe Eskom en sy direkteure die Maatskappywet verbreek het tydens die talle gevalle van wanbestuur…

Ontsnapping uit tronke met hulp van binne

Die adjunkminister van justisie, Thabang Makwetla, het bevestig dat die onlangse ontsnappings uit tronke in Johannesburg en Kaapstad nie kon plaasvind sonder die hulp van persone binne die fasiliteite nie….

SA sokker in “lykshuis”

Volgens Ace Ncobo is Sokker SA tans in die intensiewe sorg eenheid en baie naby aan die lykshuis, en daar sal gepoog word om die liggaam weer stabiel en op…

Ramaphosa verkoop grondhonger aan Britte

In ‘n onderhoud in Londen by Bloomberg het die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa, gesê dit is tyd om die “gondhonger” onder Suid Afrikaners aan te spreek, maar die beleid wat…

Zuma beveg kostebevel

Jacob Zuma het sy regsspan opdrag gegee om die bevel van die Pretoriase hooggeregshof te betwis waarin Zuma beveel is om die koste te betaal van sy aansoek om die…

Malema se doodsdreigement betwyfel

Die absurde van die situasie in die nuwe SA kom na vore met die bewerings dat daar ‘n komplot is teen die lewe van Julius Malema. Die polisie minister, Bheki…

Skatte ontdek op Baltiese eiland

Waardevolle skatte is op die Baltiese eiland, Rügen, in Noord-Duitsland ontdek wat dateer uit die tiende eeu en waarskynlik van onskatbare waarde teen hedendaagse geldwaardes. Die waardevolle items, bestaande uit…

Volkswagen mik na reuse oorname

Te midde van die reuse bedrae wat die Duitse voertuigvervaardiger, Volkswagen, moes betaal aan boete en vergoeding weens die diesel skandaal, mik die maatskappy na ’n groot oorname. Die swaarvoertuig…

Mjanmar gee amnestie aan duisende

Die regering van Mjanmar het pas aangekondig dat amnestie verleen word aan meer as 8 500 mense wat in tronke is, en waarvan 36 politieke aangehoudenes is. Onder diegene wat…

VSA se Barbara Bush oorlede

Die eggenote van die voormalige Amerikaanse president, George H.W. Bush, is in die ouderdom van 92 jaar oorlede na ’n jarelange gesondheidsprobleem. Barbara Bush was 73 jaar getroud met die…

Macron trek te velde teen nasionalisme

In ’n toespraak wat die Franse president, Emanuel Macron voor die Europese Parlement gelewer het, kon die sosialistiese staatshoof hom nie in toom hou en het uitgevaar teen nasionalisme. Hy…