Daily Archives: April 16, 2018

Wat is die fondament van ons bouwerk?

Mat 7:24  Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het….

Motorrubriek – Range Rover Velar D240 HSE

Wanneer die sportnuts motormark onder die loep geneem word is daar ‘n wye keuse van voertuie beskikbaar. Die Range Rover verkeer baie hoog op die lys van gewilde voertuie en…

Lesufi ignoreer skole se taalbeleid – aanklag volg

Die VF Plus gaan die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, aankla by die integriteitskommissaris van die Gautengse wetgewer. Mnr. Philip van Staden, lid van die wetgewer, sê dit…

Mediese dokters kry geen oortyd

Die Gauteng Departement van Gesondheid het nie geld om mediese dokters oortyd te betaal nie.  Sekere staatsdokters is nie ten volle betaal vir Maart nie weens ‘n “administratiewe” fout. Intussen…

KPMG verder in die moeilikheid

Twee ouditeure van KPMG wat verantwoordelik was vir die oudit van VBS Mutual Bank het nie hulle persoonlike finansiële belange in die bank verklaar nie. Sipho Malaba en Dumi Tshuma…

Regsfirma “plunder” pensioenfonds

‘n Pretoriase regsfirma, Maluleke Seriti Makume Matlala, word daarvan beskuldig dat hulle meer as R200 miljoen pensioen geld geplunder het van die munisipale raadslede se fonds. Daar word beweer dat…

Gigaba veg om oorlewing

Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, wend hom weer tot die hof oor die Oppenheimers se privaat terminaal by OR Tambo Lughawe. Volgens berigte het Gigaba reeds in 2016 toestemming…

Denel gee R1 miljoen beurs weg

Ten spyte daarvan dat Denel nie salarisse en verskaffers kan betaal nie, buig hulle die reëls en gee ‘n R1,1 miljoen beurs aan die seun van Noordwes se premier om…

Eers OR Tambo nou W Mandela

Die obsessie om “struggle” kamerade te vereer sal seker nooit ophou nie.  Met Winnie Mandela se begrafnis het Julius Malema die regering uitgedaag om Kaapstad Lughawe te hernoem na die…

Ekonomiese aanduiders : 16 April 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.05 ( R12.03) Rand / euro  R14.88 ( R14.83) Rand / Britse pond R17.21 ( R17.13) VSA dollar / Bitcoin $8 200  ( $7 874)…

Weste bombardeer Sirië

Kenners meen al die elemente vir die begin van ’n wêreldoorlog is te vinde in die gebeure wat tans in Sirië waargeneem word, en die dreigemente van Rusland en Amerika…

Trump wil aansluit by vryhandel

Slegs ’n jaar nadat president Donald Trump van Amerika sy land onttrek het uit die  Trans Pacific Partnership (TPP) ooreenkoms, blyk dit dat hy bereid is om weer deel te…

Uitsprake kan lei tot wêreldoorlog

Asof die lanseer van ballistiese missiele tot vrede in Sirië sal lei, word politieke leiers van die wêreld meegevoer deur hulle lande se tegnologiese vermoë sonder om te dink aan…

Sirië word met missiele aangeval

Wat vroeër deur kenners uitgewys is as die begin van ’n Derde Wêreldoorlog, het nou waarheid geword met die aanvalle van Amerika, Frankryk en Brittanje op Siriese teikens nadat die…

Rusland waarsku VSA oor aanvalle

Die Russiese ambassadeur in die Verenigde Stae het Amerika gewaarsku dat die aanvalle op Siriese basisse nie sonder gevolge is nie. Ambassadeur Anatoly Antonov sê in ’n verklaring dat die…

Die Koue Oorlog het hervat

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, het die afgelope naweek in die Veiligheidsraad met sy openingsrede begin met die sombere woorde dat die Koue Oorlog terug is, maar…

Rusland misluk in VN vergadering

Rusland het ’n week van mislukkings ervaar en sal waarskynlik nuut dink om sy nederlae te verwerk nadat drie Westerse lande hulle gesamentlike slaankrag getoon het met ’n aanval op…