Daily Archives: April 13, 2018

Afriforum en EFF, Vinkel en koljander?

Watter duister rol speel Afriforum met sy hofsake en aanklagte teen sogenaamde rassiste en “mense” wat Afrikaner sentimente vertrap?  Nouliks is Vicky Momberg twee jaar tronkstraf opgelê oor die gebruik…

Olievreters

Hulle was nog altyd daar maar is eers tien jaar gelede deur Duitse wetenskaplikes ontdek en hulle besondere liefde vir ru-oliekomponente as voedsel meer onlangs. Daar is gevind dat Alcanivorax…

Demokratiese menseregte

Dit is die beginsel waarop die grondwet staan – so word gesê.  Wat beteken dit in praktyk?  Dis was verblydend om te verneem dat weereens uit Christelike geledere beswaar gemaak…

Chaos by Vereeniging munisipaliteit

VF Plus eis dat die premier van Gauteng, David Makhura, daadwerklik moet ingryp by die krisis in Emfuleni (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging). Philip van Staden van VF Plus…

Vakbond waarsku Suid Afrika

Die SA Federasie van Vakbonde (SAFTU) het aangekondig by monde van Zwelinzima Vavi dat hul die land onregeerbaar gaan maak indien die regering nie die huidige nasionale minimum lone skrap…

Swart atlete vlug by Gemenebes Spele

Die totaal atlete wat “gevlug” het by die Gemenebes Spele staan nou op dertien. Atlete van Rwanda, Uganda asook van Sierra Leone het hul aangesluit by die agt atlete van…

Steve konsert gaan voort

Die LUK van Onderwys in die Wes-Kaap het ‘n versoek van Desmond Bailey, dat Steve Hofmeyr se konsert by die Overberg Laerskool verbied moet word, geweier. Volgens Debbie Schaiffer ondersteun…

Standbeeld moet “toe”

Die Universiteit van die Vrystaat het onder druk geswig van sy swart studente. Die monument van Marthinus Steyn, wat voor die hoofgebou van die kampus staan, moet “waai” nadat van…

Ekonomiese aanduiders : 13 April 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.03 ( R11.96) Rand / euro  R14.83 ( R14.78) Rand / Britse pond R17.13 ( R16.97) VSA dollar / Bitcoin $7 874  ( $6 943)…

VSA sanksies ruk Rusland

Die jongste sanksies wat die Trump administrasie teen Rusland ingestel het, is besig om die Russe met swaar verliese te straf. Hierdie keer is sanksies toegepas wat die 27 rykste…

Hongaarse nasionalisme verpletter opposisie

Die Hongaarse opposisieleier is nie die enigste een wat besluit het om te bedank na die verpletterende nederlaag wat hy gelei het met die afgelope algemene verkiesing nie. Die opposisieparty…

Plastiek in gewone maaltye is alledaags

Klein stukkies plastiek in ’n alledaagse maaltyd, is deesdae niks vreemd nie, maar wel uiters nadelig vir die mens se gesondheid omdat dit nie verteer word nie. ’n Gewone hoofmaaltyd…

Yulia Skripal weier Russiese hulp

Die dogter van die voormalige Russiese spioen, Sergei Skripal, wat vermoedelik deur Rusland aangeval is met chemiese stof om hulle te vermoor, het die hulp aanbod van die Russiese ambassadeur…

VSA kanselleer vliegtuig bestelling

Die Amerikaanse weermag het ’n bestelling vir F-35 vegvliegtuie gekanselleer by Lockheed Martin nadat hulle nie ooreenkoms kon bereik oor wie verantwoordelik is vir herstelwerk nie. Die inligting is glo…