Daily Archives: April 12, 2018

Ekonomiese aanduiders : 12 April 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.96 ( R12.04) Rand / euro  R14.78 ( R14.89) Rand / Britse pond R16.97 ( R17.08) VSA dollar / Bitcoin $6 943  ( $6 849) Brent…

VVK hou inligtingsdag

Die Volksraad verkiesingskommissie (VVK), het vroeër aangekondig dat ‘n tweede volksraadsverkiesing gehou gaan word in Oktober vanjaar. Nominasieproses vir kandidate het reeds geopen, en daar gaan weer ‘n grootse poging…

Nog pensioengeld bedenklik bestuur

Terwyl daar groot vrae hang oor Vrydag se beoogde notering van ʼn nuwe mediamaatskapppy wat straks deels moontlik gemaak kan word met geld van die staatsdienspensioenfonds (SDPF), raak dit al…

Polisie statistiek en die nuwe SA

Nuutste polisie statistiek toon ‘n bleek prentjie van die reënboognasie. Speurders (ondersoekende beamptes) het in die afgelope jaar 781 800 verdagtes ondersoek uit ‘n getal van 2,15 miljoen aangemelde sake. …

Vier polisiebeamptes in hof oor roof

Vier Oos-Transvaalse polisiebeamptes het in die Standerton hof verskyn op aanklagte van roof. Hul het hulself voorgedoen as SA Inkomstediens beamptes by ‘n supermark en toe die eienaar van ‘n…

ANC Jeugliga beskuldig Supra Mahumapelo

Colin Maine, die ANC Jeugliga se president, het gebieg dat dit Noordwes se premier, Supra Mahumapelo, is wat hom gelei het na die Gupta familie. Maine het nog tot onlangs…

Intelligensie haaks met SSA

Setlhomamaru Dintwe, inspekteur-generaal van intelligensie, het ‘n dringende hofbevel aangevra teen die Staat Sekuriteit Agentskap (SSA) se hoof Arthur Fraser. Volgens Dintwe is Fraser besig om met sy uitvoering van…

Regsfirma ontvang R103 miljoen van Gauteng

‘n Regsfirma, Ngcebetsha Madlanga Attorneys, is R103 miljoen betaal vir ‘n regsmening rondom die beëindiging van die Life Esidimeni kontrak, en vir twee hofverskynings waarin die oorplasing van pasiënte na…

De Lille, DA en die EFF

Patricia De Lille, DA burgemeester van Kaapstad, se verhouding met die DA het ‘n verdere laagtepunt bereik nadat sy by die EFF se gedenkdiens vir Winnie Mandela in Brandfort opgetree…

Afriforum aanvaar Menziwa “verskoning”

Afriforum se aanvaarding van die verskoning van Luvuyo  Menziwa, is met groot ongeloof en woede ontvang in Afrikaner volksgeledere. Vicky Momberg word gevonnis tot 2 jaar tronkstraf oor die gebruik…

Algeriese vliegtuig val, almal gedood

’n Militêre vliegtuig van Algerië het neergestort naby die  hoofstad Algiers en volgens die eerste berigte wat ontvang is, het al 253 aan boord omgekom. omgekom . Die vliegtuig het…

Belarus neig weg van Rusland

Die voormalige Russiese satellietstaat Belarus, se regering is besig om weg te beweeg van sy tradisionele verbintenisse met Rusland en kan moontlik later na die Europese Unie oorskakel. Alhoewel die…

Silo inploffing loop skeef

In Denemarke het dinge verkeerd gegaan toe ’n ou silo wat in onbruik geraak het, met plofstof ingeplof is, maar dit het anders verloop as wat bedoel is. Ondersoekers is…

Volkswagen kry nuwe Uitvoerende hoof

Europa se grootste motorvervaardiger, Volkswagen, se Toesighoudende Raad het besluit om Herbert Diess aan te stel as die nuwe hoofuitvoerende beampte. Die Raad het glo oorweging geskenk aan ’n verfrissende…

Welgestelde Duitse sakeman word vermis

Een van die rykste mense in Duitsland, Karl-Erivan Haub, word reeds vir etlike dae vermis in die Switserse Alpe waar hy glo sou gaan ski het. Haub is sedert 2000…

Wêreld Nuusflitse – 12 April

Brittanje Die Britse koningshuis het nie uitnodigings gestuur aan premier Theresa May, president Donald Trump en Barack Obama vir die huwelik seremonie van prins Harry nie.   VSA Die Amerikaanse…