Daily Archives: April 11, 2018

Demokratiese menseregte

Dit is die beginsel waarop die grondwet staan – so word gesê.  Wat beteken dit in praktyk?  Dis was verblydend om te verneem dat weereens uit Christelike geledere beswaar gemaak…

Ekonomiese aanduiders : 11 April 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.04 ( R12.03) Rand / euro  R14.89 ( R14.82) Rand / Britse pond R17.08 ( R17.01) VSA dollar / Bitcoin $6 849  ( $6 736)…

Oos-Transvaal se paaie ellendig

Die Departement van Openbare Werke, Paaie en Vervoer meld dat daar ‘n enorme agterstand is in die instandhouding en opgradering van paaie in die Oos-Transvaal. Die nommerplaat kenteken vir die…

Magashule aangekla in Bethlehem

Strafregtelike klagtes in terme van die voorkoming van korrupte aktiwiteite is teen die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule gelê in die Bethlehem polisiestasie. Dit spruit uit die Vogelfontein behuisingsprojek in…

Skud die geldsak

In ‘n 89-bladsye aanklag van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) word uiteengesit hoe Schabir Shaik en die Franse wapen vervaardiger Thales gesamentlik die vorige president van die land, Jacob Zuma, omgekoop…

ANC-lede dra openlik wapens

‘n Streeksvergadering van die ANC in Howick Natal het in chaos geëindig. Die vergadering was belê om streeksverteenwoordigers in te lig oor komende verkiesingskonferensies nadat die provinsiale uitvoerende komitee ontbind…

Busstaking naby

Die SA African Transport & Allied Workers  Union (SATAWU), asook vier ander unies, het ‘n waarskuwing uitgereik van ‘n moontlike nasionale bus staking volgende week. Dit is weens ‘n dooiepunt…

Wit regter bepleit transformasie

‘n Wit regter wat aansoek gedoen het vir ‘n pos by die Appelhof, Pieter Meyer, het tydens ‘n onderhoud vir die pos gesê:  “Ek glo absoluut in transformasie”. Meyer is…

Chaos in Hermanus en die Oos-Rand

Paaie in Hermanus is gesluit weens oproerige skares wat in die omgewing van die landdroshof vergader het. Aansoek was gebring  deur 11 oproermakers om borgtog nadat hulle in hegtenis geneem…

Drie korrupte presidente afgesit

Drie voormalige staatshoofde is nie net afgesit uit die amp as president nie, maar word ook vervolg weens beweerde korrupsie en ander vergrype. In Brasilië word die voormalige president Lula…

Konserwatiewes wil van Merkel ontslae raak

’n Invloedryke groep konserwatiewe ondersteuners van die Christen Demokrate Unie (CDU) van Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland is met beplanning besig met die oog daarop om van haar as kanselier…

Franse vervoerdiens in chaos

Die treindiens in Frankryk het letterlik tot stilstand gekom nadat werkers grootskaals begin staak het uit protes teen die president, Emmanuel Macron, se hervormingsbeleid. Dit is reeds die derde staking…

Nuwe politieke party vir Britte

Planne om in Brittanje ’n nuwe politieke party te stig, word reeds sedert 2016 op geheimsinnige wyse beraam wat die bestaande orde omvêr kan gooi. Die nuwe party, wat toegang…

Wie bombardeer Sirië met missiele?

Die afgelope paar dae is die Siriese weermag by een van sy basisse verras toe verskeie missiele die chaos veroorsaak het waartydens talle soldate gedood is. Politieke ontleders is aan…

Facebook erken sy nalatigheid

Die stigter en eienaar van die bekende Facebook het erken dat dit sy persoonlike nalatigheid is wat veroorsaak het dat miljoene mense se besonderhede in die oopte gekom het. Marks…