Daily Archives: April 6, 2018

Ekonomiese aanduiders : 6 April 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.00 ( R11.88) Rand / euro  R14.68 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.79 ( R16.73) VSA dollar / Bitcoin $6 817  ($6 808) Brent…

Gerieflike afleiers vir werklikhede

Daar was die laaste twee weke darem heerlike gerieflike nuusafleiers wat deur die naïewe media aangegryp is, en waardeur bepaalde ander belangrike nuus in die agtergrond gebly het. Eers was…

Van Riebeeckdag herdenk

Dit is vandag 366 jaar gelede dat Jan van Riebeeck voet aan wal gesit het in die Kaap, waar hy geen enkele swarte aangetref het nie. Twee jaar later het…

Brul teen plaasmoorde

Die 911 motorfietsryers is tans besig met ‘n toer deur die land om die aandag op plaasmoorde te vestig en verset daarteen aan te moedig. Die 911 Riders besoek op…

Twee konstabels in die hof

Twee Ventersdorpse polisiebeamptes is gearresteer nadat hulle omkoopgeld aanvaar het en die geld sommer direk in die een se bankrekening inbetaal is. Dit het gebeur toe ‘n meubelwa voorgekeer is…

Ramaphosa kan nie sakevertroue hoog hou nie

Sakevertroue het die tweede keer in twee maande afgeneem en staan op 97,6 teenoor Januarie se 99,7 toe Cyril Ramaphosa vir Jacob Zuma vervang het as president. Ekonome wys daarop…

Skole teikens van vandale

Skole in Valhalla, Westonarea en Atteridgevile is die teiken van diewe en vandale. Inbrake by skole in Gauteng het so toegeneem dat skole se elektroniese toerusting sowel kosvoorraad op ‘n…

Steeds ouer leerlinge in skole

In die “ou dae” het kinders skool verlaat op die ouderdom van 18 of19 jaar. Sommige leerlinge het reeds matriek of te wel st.10 op 17-jarige ouderdom verlaat en gaan…

AARTO wet kan in hof draai

Die voorgestelde wysigings aan die AARTO wet onprakties, irrasioneel en wettig vol skuiwergate. Dit is die mening van mnr. Rudie Heyneke van die Organisation Undoing Tax Abuse (Outa). Die wetgewing…

EU eis dat Pole wette skrap

Die Europese Raad het ’n ernstige versoek tot die regering van Pole gerig om nie voort te gaan met wetswysigings wat die aanstelling van regters bepaal nie. Pole het onlangs…

Trump stel invoertariewe in teen Sjina

Die Amerikaanse regering van president Donald Trump het die spanning tussen sy land en Sjina verhoog met die instelling van invoertariewe op goedere afkomstig uit die kommunistiese land. Die invoertariewe…

Student maak reuse deurbraak

’n Student aan die Universiteit van Eindhoven in Nederland,  Daphne van Scheppingen, het ’n groot deurbraak gemaak deur ’n nuwe metode te vind om kanker medikasie soveel as 1 000…

Londen moet Kremlin verskoning vra

Die Britse regering is Rusland ’n verskoning verskuldig noudat die Britte besef hulle kan geen bewyse lewer dat Rusland verantwoordelik is vir die chemiese vergiftiging van ’n voormalige spioen en…

Japanse vulkaan bedreig duisende

In die suidelike deel van Japan het die vulkaan Shinmoedake tot uitbarsting gekom en as wolke word die lug ingeblaas wat meer as 5 kilometer bokant die krater uittroon. Die…

Wêreld Nuusflitse – 6 April

Wetenskap Wetenskaplikes het nog 12 “swart gate” in die Melkweg ontdek, en beweer noudat daar meer as ’n 1 000 in die ruimte kan wees, maar dat die ontdekking kan…