Daily Archives: April 4, 2018

Ekonomiese aanduiders : 4 April 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.82 ( R11.83) Rand / euro  R14.51 ( R14.56) Rand / Britse pond R16.64 ( R16.63) VSA dollar / Bitcoin $7 440  ($7 351) Brent Ruolieprys…

Hoe hanteer ons onreg?

1 Petrus 2:20 “ …… Maar as julle verdra wanneer julle goed doen en ly—dit is genade by God. Wie van ons ken nie die verlammende gevoel van onreg nie!…

Motorrubriek – Toyota Yaris 1,5 Sport

Van dag een af toe die Yaris sy verskyning op SA se paaie gemaak het, was dit ‘n baie gewilde motor. Aanvanklik was dit slegs beskikbaar met ‘n 1,3 liter…

Regering gee steeds geen aandag aan plaasmoorde

Die ANC se blinddoek-benadering tot die vlaag plaasaanvalle in die land sedert president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grond sonder vergoeding onteien gaan word, laat ‘n veiligheidsleemte op plase wat…

Die land en Winnie

Dit gaan die normale regdenkende Suid Afrikaner se verstand te bowe dat daar so ‘n ophef gemaak kan word oor ‘n persoon wat nie net tronkstraf gekry het nie maar…

85 trekkers later geen oes

Die afgedankte president van Suid-Afrika het in sy wysheid in 2010 85 trekkers oorhandig om swart opkomende boere in Natal en Oos-Transvaal te help. Die projek genaamd Emasamini, wat beteken…

Mynbus met petrolbom aangeval

‘n Bus wat werkers in die Limpopo gebied vervoer is deur onbekende aanvallers met petrolbomme aangeval.  Ses werkers is dood in die aanval en 44 beseer. Onrus in die verarmde…

Loopfone verbied by grensposte

Nadat ‘n vroulike doeanebeampte op sosiale media opslae gemaak het oor haar kuiersessies op haar foon terwyl sy reisigers gehelp het by grensbeheer, het die regering nou skielik alle loopfone…

Brandstigter gevang

‘n Man is in Kaapstad gearresteer na hy vermoedelik vier brande gestig het op Tafelberg. Petrol en ander materiaal om brande mee te stig is by hom gevind. Dit bevestig…

Sonpanele verkoop soos soetkoek

In Europese lande verkoop sonpanele deesdae soos soetkoek in ’n poging om minder afhanklik te wees van die gas wat vanaf Rusland ingevoer word. Die sanksies teen Rusland, en die…

VSA wil optree ten Saoedi oor 11 September

Die Amerikaanse regering oorweeg ernstige geregtelike stappe teen Saoedi Arabië wat daarvan beskuldig word dat hulle verantwoordelik is vir die aanval op die Amerikaanse Wêreld Handelsentrum op 11 September 2001….

Klag teen Spaanse televisiediens ingedien

Die banneling, Carles Puigdemont, wat deur die Duitse owerheid gevange geneem is, het deur sy regsverteenwoordiger ’n klag gelê teen ’n Spaanse televisiediens. Televisiediens Telecinco het in Januarie vanjaar ’n…

Tesla roep duisende motors terug

Die tegnoloog, Elon Musk, se Tesla motorvervaardigers moes dringend optree en 123 000 van sy Model S motors terugroep nadat ’n ernstige vervaardigingsfout in die stuurmeganisme gevind is. Die optrede…

Dogter van spioen herstel na aanval

Die dogter die voormalige Russiese spioen wat saam met haar vader, Sergei Skripal, vergiftig is, is aan die herstel in ’n hospitaal in Londen. Yulia Skripal en haar vader is…

Sjinese ruimtetuig stort neer

’n Ruimtetuig van Sjina wat reeds meer as sewe jaar in ’n wentelbaan om die aarde diens verrig het, en nou teruggebring is na Moeder Aarde, het glo in stukke…