Zokwana ontken bewerings

Die minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Senzeni Zokwana, het SAKP leiers verseker dat hy nie betrokke is by die R1 miljoen omkopery van afgedankte president Jacob Zuma deur Deon Larry nie.

Zokwana is voorsitter van die SAKP en “was” altyd uitgesproke rondom korrupsie en staatskaping.

Hy ontken dat hy betrokke was by die toekenning van kontrakte vir die verkoop van gekonfiskeerde perlemoen of planne om geld in te samel vir die ANC deur sy departement.

Foto: Senzeni Zokwana