Wêreld Nuusflitse – 12 Maart

 

Mauritius

Afrika se enigste vroulike staatshoof is die president in Mauritius, en het aangekondig dat sy gaan bedank nadat sy betrap is dat sy ’n regerings kredietkaart gebruik het om vir haar klere en juwele aan te skaf.

 

Turkye

Twee bekende joernaliste wat deur die Turkse regering gevange gehou is, word deur ’n  Turks hof vrygelaat nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle die regering as die Turkse Mafia regering bestempel het.

 

Rusland

In die ysige Siberië in die ooste van Rusland is ’n houer met 54 mensehande gevind, en ’n ondersoekspan is besig om vas te stel wat vroeër gebeur het.