Ramaphosa se pleidooi by Malema

Die man wat toegesien het dat Julius Malema finaal uit die ANC geskop is, Cyril Ramaphosa, het ‘n pleidooi gelewer aan Malema en die EFF om terug te kom na die ANC, want die ANC is hul ware tuiste.

Sy woorde was “we would love to have Julius Malema back”.

Winnie “buiteband” Mandela was saam met Cyril en het verklaar dat sy Julius sal oorreed om terug te keer na die ANC. Ook die ANC se adjunkpresident het gesê dat hy Malema graag wil terugsien in die ANC.

Foto: Julius Malema, Winnie Mandela en Cyril Ramaphosa