Noordwes lê klagtes teen Supra

Die gesondheidsdepartement van Wes-Transvaal se portefeulje komitee het klagtes teen die provinsie se premier, Supra Muhumapelo, en  die finansiële hoofuitvoerende beampte van die departement gelê na bewerings van korrupsie en wanbestuur van openbare fondse.

Die komitee het bewyse gevind waarin drie senior amptenare betrek word by ooreenkomste wat wys op korrupsie, sommige wat verbind word met die Gupta broers.

Die hoof van die departement het onder andere erken dat R30 miljoen deur hom ontvang is in ‘n tender aansoek , dit nogal voor die tender toegeken is.