“My pa is ‘n slagoffer van Wit Monopolie Kapitaal”

Jacob Zuma, wat nou vervolg gaan woord op sowat 700 klagte wat wissel van bedrog en geldwassery tot rampokkery, se seun Edward, is nou van mening dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besig is met ‘n heksejag teen sy pa.

Volgend Zuma jnr. Word sy pa nou vervolg omdat hy hom teen wit monopolie kapitaal uitgespreek het.  Hy vra wat sy pa gedoen het om so behandel te word siende sy bydrae tot die “struggle”.

In sy verklaring ly Edward Zuma verder aan woord diarree en skynbaar ook selektiewe geheue verlies rondom sy pa se misdade en verhoudings met sekere mense.

Foto: Edward Zuma en sy pa