Episode nommer?

Vier tolplaza strukture is afgebrand by die Mvoti tolplaza noord van Durban.

Hierdie keer was die daders nie misdadigers nie, maar 50 werkers van die tolplaza wat verhoogde salarisse eis en daarom hulle werkplek afbrand.

Dit het skynbaar onder die vaandel van die vakbond Satawu plaasgevind.