Enterprise! Pasop vir aartappelskyfies

Daar is groot bekommernis rondom die Listeriosis uitbraak wat gekoppel is aan Enterprise verwerkte vleis produkte en Rainbow Chicken se hoender produkte.

MAAR as ons kyk na dit wat kinders bykans elke dag eet naamlik “droë skyfies” of chips, dan moet die rooi ligte aangaan.

Ouers/verbruikers moet let op die inhoud van skyfies en dit kan gedoen word deur op die verpakking te kyk na die kodes, meestal ‘n E gevolg met drie nommers.  Die volgende bestanddele kom algemeen voor met hul newe effekte:

E  330 Hiper aktiwiteit(H), Asma(A).

E 160 (H)(A). E 260 (A).

E 319 (H)(A). E 327 Nie geskik vir jong kinders.

E 340 – pyn swelling diarree en hoofpyn.

E 450  Nierstene.

E 631 (A).  E 621 (H)(A) en kanker (K).

E 951 (H)(A).  Neem ‘n Simba Lay of Nik Nak of Dorito en steek dit aan die brand,  kyk wat gebeur en wat bly oor.

Gebruik skyfies eerder as vuur-aanstekers!