Cyril belê groot in Bitcoin

Suid-Afrika se president, Cyril Ramaphosa, het volgens ’n buitelandse koerant, groot bedrae belê in die virtuele betaalmiddel Bitcoin.

Volgens koerantberigte is Ramaphosa reeds jare lank ’n liefhebber van Bitcoin en belê hy in die nuwigheid.

Die koerant beweer dat die president reeds meer as $50 miljoen wins gemaak het in die afgelope jaar, en steeds daarmee woeker.

Hy het glo gesê Bitcoin is ’n beter belegging as die gewone betaalmiddels, want jy het nie nodig om naby die geld te wees nie.

Die berig lui dat Ramaphosa so ‘n groot vertroue het in Bitcoin dat hy $100 miljoen daarin belê het en waarskynlik nou ’n direkteur is van “Crypto Trader” wat glo oorweeg om sy vlerke te sprei weens die sukses wat tot hede bereik is.

Benewens ’n berig in ’n koerant van Argentinië, het ’n soortgelyke berig ook in ’n koerant van Botswana verskyn.