Daily Archives: March 29, 2018

Die Reënboog droom – 23 jaar later.

Dit is verstommend dat artikels in die media verskyn rondom rassisme en dat daar dan deur skrywers gehuil en gekerm word oor die miljoene mense wat weerloos is teen rassisme…

SARB verlaag rentekoers

Die Reserwebank (SARB) het op 28 Maart 2018 aangekondig dat die repokoers verlaag word met 0,25% tot 6,5%. Dit sal tot gevolg hê dat die handelsbanke ook hulle koers met…

Ekonomiese aanduiders : 29 Maart 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R11.75 ( R11.64) Rand / euro  R14.49 ( R14.45) Rand / Britse pond R16.55 ( R16.53) VSA dollar / Bitcoin $7 695  ($7 900) Brent…

Buitelandse projekte gestop oor onteieningspraatjies

Die parlement se besluit om ‘n mosie te aanvaar ten gunste van onteiening sonder vergoeding, het direk daartoe gelei dat twee Europese projekte in Suid-Afrikaanse landbou skipbreuk gelei het. Die…

Verbruikers gaan brul

Die aankondiging van die Reserwebank dat die repokoers met 0,25% verlaag word, is maar ‘n baie dun suikerlagie oor ander skokke wat verbruikers gaan tref en hulle lewenstandaard negatief gaan…

EFF en DA koalisie onder druk

Die wittebrood van die koalisie tussen DA en EFF is verby en ‘n egskeiding staan voor die deur na minder as ‘n jaar. Na verlede jaar se plaaslike regeringsverkiesings, het…

Buiteland ingelig oor SA toestande

  ‘n Afvaardiging van die Duitse AfD (Alternatief vir Duitsland)-party, het die VF Plus se parlementêre koukus besoek om verkennend te gesels oor belangrike Suid-Afrikaanse kwessies, waaronder onteiening sonder vergoeding…

LLB gegradueerdes ongeletterd

Reeds is 2012 het die Regsvereniging van Suid Afrika klagtes ontvang dat gegradueerde studente nie kan lees, somme maak of redeneer nie. Hoofregter Mogoeng het tydens die toekenning van ‘n…

Vrystaat Landbou vra grensbeheer

Vrystaat Landbou (VL) het ‘n beroep gedoen op die regering om strenger grensbeheer toe te pas. Dit na nog ‘n plaasaanval in die provinsie. Mnr. Dirk Steenkamp van Palmietfontein is…

Openbare Beskermer kry nog ‘n terugslag

Die hooggeregshof in Pretoria het ‘n aansoek van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, om appèl aan te teken teen verlede maand se bevel van die hand gewys. In die vorige…

Vergeet die grond – eerder huise

Die ANC se sekretaris-generaal en uittredende Vrystaatse premier, Ace Magashule, is uitgevang waar hy by ‘n behuisingsprojek gesorg het dat die maatskappy wat die kontrak aan toegeken is, gedeeltelik deur…

Meer natuurrampe as voorheen

Uitermatige natuurverskynsels het die afgelope jaar meer rampe tot gevolg gehad, en maak 2017 een van die jare met die grootste aantal natuurrampe sedert die verskynsels geboekstaaf word. Kenners wys daarop…

Italië steeds sonder regering

Parlementslede het in die Italiaanse parlement byeengekom om ’n president vir die twee kamers van die parlement aan te wys, wat die eerste stap is wat vereis word om ’n…

Kataloniërs protesteer teen Puigdemont arrestasie

Sowat 60 tot 70 duisend separatiste het in die strate van Barcelona geprotesteer teen die arrestasie van hulle leier, Carles Puigdemont. Die voormalige minister-president van Katalonië was glo onderweg vanaf…

Hul vryheid is hulle nie beskore

“Dit is Europa se grootste skande”, het ’n separatiste leier van Katalonië gesê nadat hulle leier, Carles Puigdemont, gearresteer is deur die polisie in Duitsland nadat m uitlewerings bevel deur…

Talle missiele afgewer deur Saoedi

Die missiel afweerstelsel van Saoedi-Arabië is uiters doeltreffend gevind nadat sewe missiele gekelder is wat uit Jemen afgevuur is. Die missiele wat Sondagnag afgevuur is, het egter die een na…

Twee kommuniste leiers koukus geheimsinnig

Die politieke diktator van Noord-Korea en sy suster het ’n geheimsinnige besoek afgelê by die Sjinese president, en het sonder enige vooraf kennisgewing, Dinsdagmiddag per trein na Beijing gereis. Beide…