Daily Archives: March 28, 2018

Ekonomiese aanduiders : 28 Maart 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.64 ( R11.64) Rand / euro  R14.45 ( R14.49) Rand / Britse pond R16.53 ( R16.57) VSA dollar / Bitcoin $7 900  ($7 777) Brent Ruolieprys…

Grondberaad lok sterk kritiek uit

Nadat TLU SA besluit het om ‘n sogenaamde grondberaad te boikot omdat mense buite die landbou wil besluit oor boere se grond, het verskeie instansies hulle daarby aangesluit. Mnr. Louis…

Politieke partye op ander manier befonds

‘n Nuwe Befondsingswet vir Politieke Partye is ter tafel gelê en dit onderlê artikel 236 van die Grondwet, wat lui dat politieke partye befonds moet word om veelpartydemokrasie te bevorder….

Cyril belê groot in Bitcoin

Suid-Afrika se president, Cyril Ramaphosa, het volgens ’n buitelandse koerant, groot bedrae belê in die virtuele betaalmiddel Bitcoin. Volgens koerantberigte is Ramaphosa reeds jare lank ’n liefhebber van Bitcoin en…

Parlement kry dalk 2½ maande vakansie

As die ANC sy sin kry, gaan die Parlement aan die einde van Mei vir twee en ‘n half maande in reses gaan. Dit in ‘n tyd waarin sekere wetgewingsvoorstelle,…

SAL: Erkenning te laat

Die hoofuitvoerende beampte van SAL, Vuyani Jarana, het ‘n seerplek oopgemaak wat nie net SAL raak nie maar die hele bestuurstelsel van die land. Voor ‘n parlementêre komitee het hy…

Korrupsielys word daagliks langer

Die parlement het ‘n besluit geneem dat die voorsitter van die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van Suid-Afrika (OKOSA), Rubben Mohlaloga, afgedank moet word na sy skuldigbevinding aan bedrog. Die baas van…

Minister hoe nou?

Die ANC-minister van Grondhervorming, Maite Nkoana-Mashabane, het boere en grond aktiviste aangesê om Peter Dutton, minister van binnelandse sake van Australië, se uitlatings rondom visums vir Suid-Afrikaanse boere, te ignoreer….

Zokwana ontken bewerings

Die minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Senzeni Zokwana, het SAKP leiers verseker dat hy nie betrokke is by die R1 miljoen omkopery van afgedankte president Jacob Zuma deur Deon…

Bloubul verkragtingsaak uitgestel

Die verkragtingsaak teen ‘n 19-jarige Bloubul speler is uitgestel in die New Brighton landdroshof hangende ‘n besluit van die Nasionale Vervolginggesag oor of daar vervolg gaan word al dan nie….

Wêreld Nuusflitse – 28 Maart

Facebook Kenners het vasgestel dat die data wat deur Facebook versamel word, selfs die gebruikers se SMS wat uitgestuur is, versamel, wat van die sosiale netwerk ’n gevaarlike vyand kan…

100 000 vir een koppie koffie

Venezuela se ekonomiese chaos word al groter, en met die land se swak geldwaarde kan jy kwalik ’n koppie koffie koop met ’n 100 000 boliva banknoot. Nou wil die…

Jong dame se stryd na terreuraanval

Die Belgiese dame, Karen Northshield (32), verkeer steeds in die hospitaal na die terroriste aanval by die Brussel lughawe op 22 Maart 2016. Northshield is tydens die aanval so erg…

Uitlewering van Puigdemont aan Spanje

’n Regter in die Spaanse hooggeregshof het beveel dat ’n uitleweringsbevel uitgereik word teen die separatiste leier van Katalonië wat tans in België woonagtig is. Die hof beveel dat ’n internasionale…

Ontploffing in Siberië eis talle lewens

Dosyne mense in Siberië het omgekom en baie is beseer toe ’n reuse ontploffing plaasgevind het in ’n winkelsentrum in die dorp Kemerovo. Die Russiese owerheid het in ’n verklaring…

Grootste standbeeld byna voltooi

Gedurende Oktober moet die hoogste standbeeld wat nog in die wêreld opgerig is, voltooi word, en sal die 183 meter hoë beeld pryk oor die waters van Indië. Die “Standbeeld…

Peru kry nuwe president

Martin Vizcarra is die afgelope naweek ingesweer as die nuwe president van Peru nadat die vorige president bedank het kort voordat hy deur die parlement afgedank sou word. Die vorige…