Daily Archives: March 27, 2018

Wat is ons reaksie te midde van chaos in ons lewens?

Mt. 6:33  Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Hoe geneig is u en ek om wanneer daar…

Motorrubriek – Peugeot 3008 1.6 THP 162 Allure

Ons ouer generasie motor entoesiaste sal die Peugeot’s van die verlede nog in gedagte kan roep en hier dink ons aan byvoorbeeld die 404 en 504. Hierdie was uiters betroubare…

Prikkel: Revolusie?

Wanneer ons iets verstaan van die lewensbeskoulike kragte wat ons lewe dikteer, begin ons ons omstandighede verstaan.  Die meeste mense wil egter niks weet van “filosofie” nie – dit is…

Ekonomiese aanduiders : 27 Maart 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R11.64 ( R11.68) Rand / euro  R14.49 ( R14.45) Rand / Britse pond R16.57 ( R16.54) VSA dollar / Bitcoin $7 777  ($8 835) Brent…

Boere sal self oor hulle grond besluit

Die boere, wat hulle grond al vir eeue wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf…

Nasionale minimumloon eers later

Werkgewers het tydelike verligting gekry as gevolg van die staat se onvermoë om sy eie doelwitte te bereik. Dit het nou daartoe gelei dat die aangekondigde nasionale minimumloon nie meer…

SAP en R671 miljoen kontrak

Die Duitse sagteware reus, SAP, word tans deur die teen korrupsie eenheid ondersoek rondom die toekenning van ‘n kontrak deur die Departement van Water en Sanitasie. Die regte prosedure is…

Wes-Kaap se “E-Tol”

By gebrek aan E-Tol, beplan die Wes-Kaapse regering beplan  om ‘n provinsiale brandstofheffing in te stel bo en behalwe die nasionale heffing wat deur die regering gehef word. Dit is…

Hermanus bly gespanne

Toestande in Hermanus bly gespanne terwyl protes optredes voortduur nadat pogings tot onwettige grondbesettings deur die owerhede gestop is. Die satelliet polisiestasie en biblioteek  in Zwelihle is erg beskadig. Die…

Jordaan se boekie word vol

Die klagtes van seksuele teistering teen Danny Jordaan is besig om uit te kring. Jennifer Ferguson, voormalige ANC-parlementslid, het reeds ‘n klag van verkragting teen Jordaan gelê. Sy sê sy…

Gauteng Gesondheid waarskynlik bankrot

Verskaffers en kontrakteurs wat werk verrig het vir die Gauteng gesondheidsdepartement sukkel om hulle regmatige betalings te ontvang. Diegene wat minder as R5 miljoen verskuldig is sal eers laat April…

SAUK in nog ‘n tender saak

Daar word gewag op die uitslag van ‘n ondersoek rakende ‘n R185 miljoen tender wat toegeken is aan ‘n kontrakteur deur die “bemiddeling” van die SAUK se vorige tussentydse voorsitter,…

Weste tree skerp op ten Rusland

Westerse lande het eendragtig opgetree teen Rusland wat daarvan beskuldig word dat hy chemiese wapens gebruik het om ’n voormalige spioen en sy dogter te vermoor wat in Londen gewoon…

Grace Mugabe smokkel ivoor

Die voormalige presidentsvrou, Grace Mugabe, word nou ondersoek weens beweerde betrokkenheid by grootskaalse smokkelhandel met olifanttande. Na berig word is sy betrokke by die smokkel netwerk waarby miljoene rand se…

Sjina maak gereed vir handels-oorlog

Die Sjinese regering het die naweek ’n lys met 128 name van Amerikaanse produsente opgestel wat moontlik gevries sal word as president Trump sy handelsoorlog begin. Die naamlys bevat ondermeer…

Heldin word in hegtenis geneem

Nadia Savtsjenko, die onafhanklike parlementslid in die Oekraïne, wat beskou is as die heldin van die volk, is intussen in hegtenis geneem uit vrees dat sy moontlik aan die spits…

Trump wys nuwe veiligheidsadviseur aan

Die Amerikaanse president, Donald Trump, wat daarvoor bekend is dat hy mense aanstel en hulle net so maklik wees afdank, het die uiters konserwatiewe John Bolton aangestel as veiligheidsadviseur. Bolton,…

VSA keur begroting goed

Parlementslede in Washington het goedkeuring gegee vir die voorgestelde begroting wat ondermeer ook insluit dat die grensmuur tussen die VSA en Meksiko opgerig kan word soos wat president Trump aan…

Meesterplan het Trump aan bewind gestel

Die sogenaamde “Facebook-skandaal” waarby die Britse instansie, Cambridge Analytica, betrokke is en gegewens van 50 miljoen mense bekom het, dui glo daarop dat hulle Trump se kandidatuur bevorder het. ’n…

IS slaan toe in Frankryk

Die Franse publiek het met skok verneem van nog ’n terroriste aanval in hulle land wat die dood van minstens drie onskuldige mense veroorsaak het. Die terroris het in die…

Walvisse spoel uit op Australiese strand

’n Skool van sowat 150 walvisse het op die westelike strand van Australië uitgespoel wat honderde vrywilligers gedwing het om reddingswerk te probeer doen. Die ramp het sowat 300 kilometer…