Daily Archives: March 23, 2018

Ekonomiese aanduiders : 23 Maart 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R11.81 ( R11.83) Rand / euro  R14.58 ( R14.61) Rand / Britse pond R16.68 ( R16.73) VSA dollar / Bitcoin $8 409  ($9 017) Brent…

Terroriste wou net skiet

Die vriendin van mnr. Jasper von Kleist (61) wat in ʼn plaasaanval doodgeskiet is, me. Sonja Joubert, het gesê dit het nie gelyk of die terroriste iets wou roof nie,…

Plaasaanval by Roedtan

Mnr Ockie Breedt is op Donderdagmiddag net voor 18:00 beseer in ‘n plaasaanval net buite Roedtan op die Marble Hall pad. Mnr. Breedt is buite by sy voertuig oorval deur…

Zuma se kostes deur staat betaal

Die ANC staatshoof Cyril Ramaphosa het op vrae geantwoord dat die presidensie sal voortgaan om regskoste van Zuma te betaal tensy ‘n hofbevel die ooreenkoms in 2006 ter syde stel….

Minister hou van Duur Duitse Motors

Lindiwe Zulu, die minister van Kleinsake Ontwikkeling, het twee BMW voertuie aangeskaf vir haar en haar adjunk teen die prys van R1,8 miljoen. Haar liefde vir mooi en duur motors…

Aussie minister staan vas

Die minister van binnelandse sake van Australië het bevestig dat hy sal voortgaan met sy plan om blanke boere van Suid-Afrika na Australië te bring. Hy maak sy kritici af…

SEB kontrakteurs se huise val

Na ‘n storm in laat Desember 2017 is verskeie huise beskadig wat gelei het tot ‘n ondersoek deur die Johannesburg Stadsraad.  Daar is gevind dat by die 1 300 huise…

Navo verhuis na nuwe gebou

Maandag het die groot verskuiwing na ’n nuwe gebou begin vir die werkers wat betrokke is by die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) wat in Brussel gesetel is. Alhoewel dit…

Deurbraak teen velkanker

Die goeie nuus is vir mense wat gepla is met velkanker, en volgens die berigte in Europese koerante word nuwe tegnieke toegepas in die behandeling van velkanker. Volgens die berigte…

Myanmar president bedank

Die staatshoof van Myanmar, president Htin Kyaw (71), het aangekondig dat hy bedank weens swak gesondheid, maar politieke ontleders wonder of die druk weens die geweld in die land nie…

Afrika kry eie vrye handel

Asof die Afrika Unie ’n helder oomblik gekry het om die wêreld se voorbeeld te volg, gaan die lande nou hulle eie Vry Handel Ooreenkoms maak tussen Afrika lande, wat…

Chaos met traangas in Kosovo parlement

Parlementslede van die opposisieparty in Kosovo het traangas gegooi in die land se parlement terwyl dit in sitting was in ’n poging om te keer dat ’n grens ooreenkoms met…

President van Peru bedank voor afsetting

Die president van Peru, Pedro Pablo Kuczynski, het bedank na slegs 16 maande in die amp, en het die aankondiging gemaak voordat die parlement hom weens korrupsie afgesit het. Die…