Daily Archives: March 22, 2018

Mediese skema – word jy besteel

Anthony Pederson , HUB van die Medscheme groep, het verbruikers gewaarsku om hul mediese state sowel as eise en uitbetalings na te gaan. Medscheme, wat een van die grootste bestuurders is…

Grondkwessie by Sege bespreek

Die Studiegroep vir Eietydse geskiedenis, Sege, hou eerskomende Maandag, 26 Maart, sy maandelikse byeenkoms by ‘n bekende restaurant in Pretoria. Die spreker wat tydens die middagete sal optree, is mnr….

Supra moet deeglik ondersoek word

Betogings by die Noordwes Provinsiale Wetgewer deur amptenare van die Departement van Gesondheid wat eis dat premier Supra Mahumapelo binne 14 dae moet bedank weens beweerde korrupsie, eis verdere ondersoek,…

Patricia de Lille gee DA kopseer

Terwyl die DA alles in sy vermoë doen om van sy Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, otslae te raak, blyk dit dat sy beslis nie gaan toelaat dat hulle oor…

Van soldaat tot pa

Vyf weermaglede van SA wat diens verrig het in die DRK,  staar onderhoudsaansoeke in die gesig. VN woordvoerder Stephane Dujarric sê dat in al vyf gevalle vaderskap en kinderonderhoud  betrokke…

Slim , slimmer, slimspook

Ses verdagtes is in Pretoria in hegtenis geneem op beweerde manipulering van ‘n beurs stelsel by Unisa. ‘n Unisa betalingsadministrateur, ene Thandie Esbie, het “spookstudente” op die stelsel geplaas en…

Mense (on)regte dag

Asad Patel van Westville in Durban, wat by gemeenskap veiligheidstrukture betrokke is, het op sogenaamde Menseregtedag gesê die konstitusionele reg om te lewe, word tans geniet deur misdadigers in plaas…

Finland die wêreld se beste plek

In een van die mees gesaghebbende opnames wat jaarliks gedoen word oor die stand van lande van die wêreld, is Finland aangewys as die gelukkigste land ter wêreld, en is…

Veggees laat vrou goud wen

Bibian Mentel , ’n Nederlandse deelnemer by die Olimpiese Winterspele waar paramediese deelnemers  hulle talente kon uitleef, het ’n 45-jarige vrou met onderskeiding haar goue medalje verower. Hierdie merkwaardige vrou is…

Marcon wil die EU hervorm

Die uiters ongewilde Franse president, Emmanuel Macron, het sy eie idee hoe die Europese Unie in die volgende paar jaar hervorm moet word, maar hy sal glo rekening moet hou…

Sjinese president bepleit “sterk nasie”

Die 3 000 parlementslede moes hoor dat die herkose president, Xi Jinping, ’n beroep doen dat die Sjinese volk ’n “sterk nasie” moet word. Die Sjinese president, wat ook die…

Facebook baas gedaag voor Britse parlement

Die stigter en grootbaas van die sosiale netwerk Facebook, Mark Zuckerberg, is versoek om vrae te beantwoord en sy saak te stel voor die parlementslede in Brittanje. Hy moet vrae beantwoord…

Wêreld Nuusflitse – 22 Maart

Pole Die Europese Unie dreig die konserwatiewe regering van Pole met sanksies indien hy nie Donderdag die nuwe wet van die wetboek verwyder wat bepaal dat regters deur die parlement…