Daily Archives: March 21, 2018

Vlaamse studente wys op plaasmoorde

Studente van die Nasionalistiese Studentevereniging (NSV) in Vlaandere, hou more ‘n stille protesoptrede teen Suid-Afrikaanse plaasmoorde in die Vlaamse stad Gent. Dit volg op ‘n kongres van die Vlaams Belang…

Minister gaan nie vir komitee wag oor grond

Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Maite Nkoana-Mashabane, het aangekondig dat sy nie gaan wag vir die grondwetlike hersieningskomitee se verslag in Augustus voordat sy met grondonteiening gaan begin…

Nuwe probleme by Ford

Henry Ford sal beslis nie gelukkig wees met die nuutste herroeping van Ford modelle nie.  Die motorreus het eienaars van Focus, Kuga, Transit Connect en Tourneo Connect  versoek om ‘n…

Episode nommer?

Vier tolplaza strukture is afgebrand by die Mvoti tolplaza noord van Durban. Hierdie keer was die daders nie misdadigers nie, maar 50 werkers van die tolplaza wat verhoogde salarisse eis…

Universiteit van Natal akademiese program gestaak

Na gewelddadige botsings tussen studente en kampus sekuriteit by die Universiteit van Natal is die akademiese program gestaak tot volgende week. Swak koshuis geriewe en betaling van toelaes is van…

Geld, geld en nog geld

Sogenaamde kenners gaan nou deur die staat aangestel word om die meer as 55 disfunksionele munisipaliteite by te staan met hul kern bedrywighede. Disfunksioneel beteken dat die entiteit nie behoorlik…

N7 in Kaapstad in chaos

Gewelddadige aksies deur onwettige inwoners by Dunoon het gelei tot die sluiting van die N7 hoofweg naby Potsdam. Die polisie is vroeër die dag ingeroep om ‘n onwettige grondbesetting insident…

Die “dode” gaan Zuma befonds

Die Nasionale Begrafnis Ondernemers Vereniging van SA (Nafupa-SA) het ‘n veldtog van stapel gestuur om geld in te samel om Jacob Zuma se regskostes te betaal in die komende bedrog…

Shivambu rand fotograaf aan

Die adjunkpresident van die EFF, Floyd Shivambu, is op kamera gevang waar hy ‘n fotograaf van Netwerk24, Adrian de Kock, om die nek gryp terwyl ‘n ander persoon sy hande…

McBride alweer skotvry

Die staat het voorlopig klagtes van kindergeweld teen die veroordeelde bomplanter, Robert McBride, teruggetrek. Daar is geen redes gegee vir die terugtrekking nie en die bomplanter van McGoo kroeg blyk…

Dissiplinêre stappe teen Moyane “vinnig en beslissend”

Die parlementêre staande komitee oor finansies het verklaar dat die dissiplinêre stappe teen die geskorste hoof van SAID “vinnig, beslissend en billik” sal wees. Waarnemers glo die stelling is gemaak…

Wrede plaasmoord in Vrystaat

Nog ʼn boer is dié week wreed vermoor en sy vrou met messe gesteek en vermoedelik verkrag. In die jongste voorval is ʼn plaasbestuurder (40) en sy vrou (39) van Ladybrand…

Draai Bavaria teen Merkel?

Die uiters konserwatiewe Suide en Oostelike dele van Duitsland het dikwels in die verlede hulle ernstige kommer uitgespreek oor die koers en rigting van die Duitse Bondskanselier Angela Merkel. Hulle…

Viktor Orban, held van Hongarye

Met Hongarye wat die afgelope naweek na die stembus moes gaan, het die nasionalistiese eerste minister, Viktor Orban, sy verkiesingsveldtog afgesluit waar tienduisende ondersteuners teenwoordig was. Die premier het veral…

Mugabe verwyt die Weermag

Die eertydse diktator en president van Zimbabwe, Robert Mugabe, het in ’n media onderhoud gesê sy afsetting was ’n staatsgreep deur die weermag. Die voormalige president van Zimbabwe sien homself…

Rusland se houvas op Europa

Benewens die tegnologiese ontwikkeling wat Rusland ’n gevaarlike teenstander maak in die wapenstryd, het die land ook ’n ander wapen waarvoor die ganse Europa vrees. President Vladimir Poetin is nie…

Merkel koalisie se eerste verskil

Kanselier Angela Merkel het soveel besware ontvang uit die geledere van haar nuwe koalisievennoot, die linkse Sosiaal Demokratiese Party, dat sy genoodsaak was om op te tree teen die konserwatiewe…

Duitsland paai Pole oor EU

Die nuut aangestelde top diplomaat en minister van buitelandse sake van Duitsland, Heinko Maas, het ’n beroep gedoen op die Poolse regering om as een van die mees senior lede…

Wilders in warmwater oor Moslems

Die leier van die Party vir Vryheid in Nederland, Geert Wilders, is weer in die warmwater nadat hy ’n plakkaat vertoon het wat glo aanstoot sou verleen aan die Moslems…

Poetin wen met oorweldigende steun

Die vraag was nie of President Vladimir Poetin van Rusland die pas afgelope verkiesing sou wen nie, maar wel of daar voldoende stemme uitgebring is wat hom vir ’n vierde…