Daily Archives: March 20, 2018

Motorrubriek – Renault KWID 1,0T Dynamique AMT

Daar kan aanvaar word dat Renault deeglike huiswerk gedoen het voordat daar besluit was om die KWID op die mark te plaas. Hierdie is die ideale motor vir ‘n “eerste”…

Prikkel: Waarvandaan kom die revolusionêre grondwet?

Uit die geskiedenis weet ons dat werklikheidsbeskouïnge mekaar opvolg of teenoor mekaar staan.  Wat vir ons hier van belang is, is die werklikheidsbeskouïnge van die Eksistensialisme, die Pragmatisme, die Marxisme…

Dankie Wêreld

TLU SA het met groot waardering kennis geneem van stemme wat in die buiteland opgaan oor die situasie van Suid-Afrikaanse landbouers. “Ons bedank die Australiese regering in besonder vir die…

Ramaphosa skors Moyane

Die land se staatshoof, Cyril Ramaphosa, het persoonlik die grootbaas van SAID geskors met onmiddellike effek. Volgens Ramaphosa het SAID onder Moyane se leierskap verval en het die publiek hul…

Oos-Rand sonder taxi’s en busse

Die taxi verenigings aan die Oos-Rand staak vandag en die Ekurhuleni raad het alle dienste van hul busse opgeskort uit vrees vir beskadiging van busse na dreigemente van geweld. Die…

“My pa is ‘n slagoffer van Wit Monopolie Kapitaal”

Jacob Zuma, wat nou vervolg gaan woord op sowat 700 klagte wat wissel van bedrog en geldwassery tot rampokkery, se seun Edward, is nou van mening dat die Nasionale Vervolgingsgesag…

Guptas moet straler terug besorg, verloor eiendomme

Die Kanadese Bank EDC het ‘n bevel in die hooggeregshof in Johannesburg verkry waarin die Guptas beveel word dat die Bombardier straler terug besorg moet word  by Lanseria lughawe. Die…

Belastingbetaler kry R47 miljoen rekening

Die Gauteng regering gaan meer as R47 miljoen spandeer aan arbitrasie sake rondom die dood van pasiënte by die Life Esidimeni inrigting. Meer as R 7 miljoen is reeds spandeer…

Diewe vertraag water lewering

Die Kaap se boorgate loop nou deur onder die vandale en diewe wat niks kan uitlos nie, ongeag die gevolge van hulle dade. Gereedskap, voertuie en materiaal word daagliks gesteel…

Zille kwaad vir Malema

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, wie se party op verskeie plekke in koalisie met die EFF is, het op sosiale media uitgevaar teen Julius Malema oor sy onverbloemde rassisme. Dit…

Listeria van Brasilië?

BRF SA is een van die grootste hoender uitvoerders in die wêreld en dit het nou aan die lig gekom dat die firma sekere voedsel veiligheidmaatreëls ontduik het. Ontbeende hoenderprodukte…

SAL senior personeel op soustrein

Daar word berig dat SAL beplan om werkers af te lê om sodoende die entiteit weer winsgewend te maak maar in die proses word R35 miljoen uitgelê om die uitvoerende…

Ramaphosa kry salarisverhoging

Suid Afrika se miljardêr president gaan na beraming R3,6 miljoen verdien in 2018, wat hom een van die top betaalde leiers in die wêreld maak. Die verhoging van Zuma se…

Ekonomiese aanduiders : 20 Maart 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.01 ( R12.01) Rand / euro  R14.83 ( R14.72) Rand / Britse pond R16.85 ( R16.71) VSA dollar / Bitcoin $8 405  ($8 285) Brent…

Nuwe CIA baas omstrede

Die benoeming van Gina Haspel tot nuwe direkteur van die CIA in Amerika het golwe van ontevredenheid veroorsaak omdat sy voorheen by beweerde martelsake betrokke was. Die 61-jarige Haspel neem…

VSA stel sanksies in teen Rusland

Die Verenigde State van Amerika het ’n verklaring uitgereik dat sanksies teen Rusland ingestel word weens die land se inmenging in die presidentsverkiesing van 2016 en die inbraak wat gemaak…

Islam is nie deel van Duitsland

In ’n klaarblyklike poging om die koalisieregering van Duitsland na regs te dwing, het die nuwe minister van binnelandse sake, Horst Seehofer, hom skerp uitgelaat oor Moslems en gesê Islam…

Swede kry besoek uit Noord-Korea

Die minister van buitelandse sake van Noord-Korea het die afgelope naweek besoek gebring aan Swede en ’n afspraak nagekom met die Sweedse eweknie. Die vermoede bestaan dat die Koreaanse diplomaat…

Rusland woedend oor Britse beskuldiging

Die Russiese minister van buitelandse sake, Sergey Lavrov, het woedend gereageer op die aankondiging van die Britse premier dat 23 diplomate teruggestuur word na Rusland. Eerste minister Theresa May het…

Trump laat nog koppe rol

President Donald Trump van Amerika het nog ’n senior lid van die FBI afgedank, en doen dit twee dae voor die man sou aftree met pensioen. Andrew McCabe is blykbaar…