Daily Archives: March 16, 2018

Ekonomiese aanduiders : 16 Maart 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.89 ( R11.79) Rand / euro  R14.64 ( R14.59) Rand / Britse pond R16.56 ( R16.48) VSA dollar / Bitcoin $8 258  ($7 814) Brent Ruolieprys…

Plaashuis en suikerriet landerye aan die brand

‘n Skietvoorval waarin ‘n betreder op ‘n plaas doodgeskiet is, het gelei daartoe dat inwoners van die Umlalazi woonbuurt in Eshowe die plaashuis en suikerriet plantasies aan die brand gesteek…

Blinde sambok tref ANC

Die ANC-regering se skok oor die visa-aanbod van Australië aan Suid-Afrikaanse boere is lagwekkend gegewe sy eie bydrae tot die skep van die omstandighede wat die Australiese regering bekommer, naamlik…

George munisipaliteit buig voor ANC

Die George munisipaliteit het hul toestemming aan Steve Hofmeyr om ‘m konsert in die stadsaal aan te bied terug getrek. Hofmeyr sou op 22 Maart 2018 ‘n konsert in die…

ZCC besoek deur ANC ringkoppe

Vir die eerste keer het die Zion Christian Church (ZCC) ‘n aansoek van die ANC leierskorps om die kerk te besoek aanvaar. Die kerk, geleë te Moria buite Pietersburg, het…

Help bekamp kanker self

Wetenskaplikes het in ’n spesiale verslag daarop gewys dat mense ’n beduidende rol kan speel om kanker te voorkom deur hulle lewenstyl ietwat aan te pas. Faktore wat dikwels lei…

Nasionalisering van Reserwebank op ys

Die voorstel dat die Reserwebank genasionaliseer moet word is ter elfder ure onttrek. Die graderingsagentskap Moody’s het gewaarsku dat sou daar aan die onafhanklikheid van die bank gepeuter word, dit…

Vrystaat en Oos-Transvaal kry nuwe premiers

Twee nuwe premiers is aangestel in die Vrystaat en in Oos-Transvaal. Ace Magashula word in die Vrystaat vervang deur Sisi Ntombela en David Mabuza word vervang deur Refilwe Mtsweni. Ntombela…

Lugrederye tegnies bankrot

Die staatsbeheerde lugdiens van Namibië is op die rand van bankrotskap is. Meer as $N6 miljard is sedert 2000 gestort in die lugredery wat deur die regering besit word . …

SAID blink bo maar…

SAID se “top” belasting beampte, Jonas Makwakwa, het bedank met ‘n wolk van beskuldigings teen hom wat wissel van beweerde korrupsie, geldwassery en gelde wat in sy rekening betaal is….

Natal polisiekommissaris verloor Appelsaak

Luitenant-generaal Mmamonnye Ngobeni, wat reeds vir twee jaar geskors is, het haar aansoek om heraangestel te word in die appelhof verloor.  Sy sal dus geskors bly totdat ‘n raad van…

Siriese weermag ruk op na Ghouta

Die Siriese regeringsmagte  is aan die opruk na die oostelike gebiede van Ghouta en het reeds met lugaanvalle en swaar artillerie die stad Hammuriyeh herower wat voorheen deur Siriese rebelle…

Turkse weermag omsingel Siriese stad

Die Turkse weermag het met nuwe aanslae begin om die Koerdiese inwoners in die Afrin gebied van Sirië te verwyder en het die stad omsingel waar sowat 300 000 burgerlikes…

Merkel wil AfD vernietig

Die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AfD) is waarskynlik kanselier Angela Merkel se grootste kritikus, en daarom is haar fokus glo daarop ingestel om die party se steun te laat daal….

Trump stel nuwe adviseur aan

Na die bedanking van die Amerikaanse finansiële adviseur van president Trump weens die staatshoof se nuwe beleid oor invoerbelasting, is Larry Kudlow aangewys as adviseur. Verskeie waarnemers het Larry Kudlow…

Wêreld Nuusflitse – 16 Maart

Amerika ’n Amerikaanse F-18 vegvliegtuig het neergestort in die deelstaat Florida en albei die insittende vlieëniers het omgekom.   Senegal Veertien insittendes is ernstig beseer en ses mense gedood toe…