Daily Archives: March 15, 2018

Cyril=Jacob

Die groot opgewondenheid rondom Ramaphosa se verskyning op die politieke toneel is vinnig besig om af te neem. As die naweek se gebeure in oënskou geneem word dan is daar…

Ekonomiese aanduiders : 15 Maart 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R11.79 ( R11.78) Rand / euro  R14.59 ( R14.62) Rand / Britse pond R16.48 ( R16.48) VSA dollar / Bitcoin $7 814  ($9 096) Brent…

Polisie MOET klagtes van grondbesetting aanvaar

TLU SA het kennis geneem dat die SAPD op sommige plekke verwag dat grondeienaars ‘n hofinterdik en afsettingsbevel (op eie koste) moet bekom as eiendom onwettig beset word. Die Gauteng…

Onwettige uitsetting gekeer

Die VF Plus in Gauteng het ʼn inwoner van Pretoria te hulp gesnel wat die afgelope naweek ʼn dertig dae-uitsettingskennisgewing van die Gautengse departement van infrastruktuurontwikkeling ontvang het. Die persoon,…

Australië wil boere help

Die Australiese se minister van binnelandse sake het Suid-Afrikaanse boere se toestand as skrikwekkend beskryf en gesê daar moet gekyk word om boere se visum aansoeke te bespoedig. Die ANC…

Ontploffing by substasie

‘n Ontploffing by ‘n krag substasie by Klaarwater het bykans die hele Durban se kragtoevoer afgesny.   Die oorsaak van die ontploffing kon nog nie vasgestel word nie. Durbanse verkeer het…

Natal se “bus” klinieke skok

Dit het aan die lig gekom dat die Departement van Gesondheid  van Natal meer as R100 miljoen vermors het op tenders vir busse wat sou gebruik word as mobiele klinieke….

Geweld by Leeuwkop

Korrektiewe Dienste moes gespesialiseerde taktiese personeel inroep na bendegeweld by die Leeuwkop gevangenis. Een gevangene is dood terwyl ‘n tweede in ‘n kritiese toestand verkeer. Volgens inligting gaan dit oor…

Treindienste gestaak

Metrospoor het dienste tussen Koedoespoort en Pienaarspoort gekanselleer weens aanvalle op werknemers en dade van vandalisme.  Ses nuwe treine is beskadig. Selfs die land se leiersverandering maak ooglopend geen verskil…

Top polisiebeamptes verbind met verdagte

Bewerings word gemaak dat die nasionale polisiekommissaris, Khehla Sithole, en drie top polisie offisiere, ‘n vergadering bygewoon het met ‘n polisie verskaffer wat ondersoek word vir bedrog en tender korrupsie….

Brittanje skors Russiese diplomate

Nikolaj Gloesjkov, ’n sakeman uit Rusland wat tans in Brittanje woonagtig is, en ’n besondere vriend is van die vermoorde spioen wat ’n groot teenstander van president Poetin was, is…

Demokrate verower Pennsylvania

Die Republikeinse kandidaat, Rick Saccone, het die verkiesing teen die Demokraat, Conor Lanb, verloor en word beskou as ’n anti-Trump uitslag. Die Amerikaanse deelstaat is tradisioneel ’n konserwatiewe vesting van…

Aggressiewe MI-virus in Filippyne

’n Veel meer aggressiewe met ’n weerstand teen medikasie sub-soort MI-virus is in die Filippyne gevind wat volgens kenners, tot ’n algehele epidemie kan lei. Die virus wat uiteindelik Vigs…

Hof verbied Kataloniese leier

Jordi Sànchez, die man wat genomineer is as die nuwe minister-president van Katalonië in die plek van Carles Puigdemont is deur die Spaanse hooggeregshof verbied om ingesweer te word. Sànchez…

VSA meen Taliban kan oorwin word

Die Amerikaanse minister van verdediging, Jim Mattis, het gesê ’n oorwinning is moontlik in Afghanistan wat nou reeds ’n jarelange stryd voer teen die Taliban terroristegroep. Minister Mattis se verrassingsbesoek…

Trump verkiesingspan onskuldig

Die Amerikaanse Intelligensie Komitee van die Republikeine het sy ondersoek na moontlike verbinding tussen die Trump verkiesingspan en die Russe se inmenging afgehandel en die Trump-span onskuldig bevind. In die…

Rusland toets nuwe kern-missiel

Die Russiese weermag het volgens ingeligte bronne in Europa, ’n suksesvolle oefening gehad met die toets van ’n hipersoniese vuurpyl en missiel. Die vuurpyl, bekend as die Kinzhal vorm deel…