Daily Archives: March 14, 2018

Ekonomiese aanduiders : 14 Maart 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R11.78 ( R11.83) Rand / euro  R14.62 ( R14.58) Rand / Britse pond R16.48 ( R16.43) VSA dollar / Bitcoin $9 096  ($9 353) Brent…

Bitcoin waarde val diep

Die is merkwaardig dat verskeie kripto-munte die afgelope week onder druk gekom het, en dat Bitcoin sowat 20% in markwaarde geval het . Bitcoin wat gereken word as die grootste…

Elf korrupte lisensie beamptes geskors

Elf beamptes wat werksaam was by toetssentrums in Johannesburg is geskors  op klagtes van bedrog en korrupsie. Verkeersboetes is glo oorgedra op fiktiewe individue se voertuie en so is die…

SAL knip twee se vlerke

SAL se bestuur het die lugdiens se hoof finansiële beampte, Phumeza Nhantsi, en hul hoof van die tegniese afdeling, Musa Zwane, geskors weens ‘n dissiplinêre proses. Intussen word bereken dat…

Hy sal kan doen met R15 miljoen

Lukas Maree was tevrede met 1 miljoen maar Jacob Zuma het meer as R15 miljoen “verbruik” aan regsfooie gedurende die sg. “spioenasie opnames” aansoek. Opposisiepartye dring daarop aan dat die…

Sasco studente ontwrig rugby wedstryd

Sasco studente het die Varsity beker wedstryd tussen Maties en die Madibas ontwrig in Port Elizabeth. Hul klagtes is die stadige transformasie in sport en die wedstryd is gestaak nadat…

Metrospoor drywers “vlug”

Metrospoor trein operateurs bedank teen ‘n al hoe groter tempo en dit uit vrees vir hul lewens aan die hande van passasiers wat ongelukkig is weens die feit dat treine…

Lykshuis operateurs staak weer

Lyke is weer besig om op te hoop nadat Gauteng se personeel by staatslykshuise hul skalpels en ander instrumente neergesit het. Dit blyk dat personeel sonder enige formele kwalifikasies werk…

Polisie faksies in Wes-Kaap

Twee polisie faksies in die Wes-Kaap veroorsaak wrywing asook bewerings van polisie sameswering met bendes. Bheki Cele, die soveelste polisie minister, het die twee faksies “aangespreek” en gesê hul moet…

Trump kap sy regterhand af

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy mees senior minister en een van die VSA se beste diplomate, Rex Tillerson, afgedank. Trump het in ’n media onderhoud gesê hy en…

Ksenia Sobtsjak, politieke opponent van Poetin

Alhoewel verskeie koerante in Europa beweer dat Ksenia Sobtsjak ’n lakei van president Vladimir Poetin van Rusland is, blyk dit tog dat die dame alles moontlik doen om steun te…

Handelsoorlog dalk selektief toegepas

Nadat president Donald Trump hewige kritiek gelok het met sy dreigement om invoerheffings toe te pas, het die groot sakemanne van die wêreld begin planne beraam om hulle belange te…

Chili miljardêr verkies tot president

Die konserwatiewe miljardêr, Sebastian Pinera, het die verkiesing gewen en is ingesweer as die nuwe president van Chili. Dit is die tweede keer binne agt jaar dat die welgestelde Sebastian Pinera…