Daily Archives: March 13, 2018

Oppas vir die toor

Ek sien ‘n ou met die naam van Cyril Ramaphosa het glo oor die naweek vir en oor die grondbesetters gesê dat “grondvergrype nie geduld sal word nie, [want] niemand…

DA se dubbelslagtigheid

Skielik moet inwoners registreer om te voorkom dat privaat huise en grond gevat word.  Dit volgens ‘n boodskap wat aan “kiesers” gestuur is op hul selfone. So asof jou registrasie…

Prikkel: Is die Grondwet bevredigend?

Daar word telkens genoem dat die R.S.A. ‘n model Grondwet het.  Die onlangse wysiging is ‘n duidelike aanwysing dat dit mensgemaak en volgens menslike maatstawwe veranderbaar is.  Die “model” kan…

Ekonomiese aanduiders : 13 Maart 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R11.83 ( R11.82) Rand / euro  R14.58 ( R14.56) Rand / Britse pond R16.43 ( R16.37) VSA dollar / Bitcoin $9 353  ($9 563) Brent…

Grondhonger gaan nie oor landbou

TLU SA het met kommer kennis geneem dat die gesag van president Cyril Ramaphosa openlik en georganiseerd uitgedaag is met die grondbesettings in Gauteng die afgelope naweek. Mnr. Louis Meintjes,…

Pukke verraai ook Afrikaans

‘n Hewige debat is aan die gang nadat ‘n dokument die lig gesien het waarvolgens dit wil voorkom of Afrikaans as onderrigtaal teen 2021 uitgefaseer moet wees by Pukke. Die…

Radebe kry bloedneus in hof

Die Minister van Energie het in ‘n laataand interdik bloedneus gekry, nadat die hof ‘n aansoek van die vakbond Numsa toegestaan het. Radebe was op die punt om verskeie ooreenkomste…

Shaun Abrahams erg onder skoot

Regskenners het die mening uitgespreek dat Shaun Abrahams in die anale gesien sal word as die mees “rampspoedige” hoof van die Nasionale Vervolgings Gesag. Hy strompel van een krisis na…

Guptas verloor bank aansoek

Die hooggeregshof in Pretoria het ‘n aansoek van 20 Gupta beheerde maatskappye van die hand gewys. Die aansoek was gebring om die Bank van Baroda te verplig om sy deure…

Ses ontsnap uit Pollsmoor

Daar is groot kommer in veiligheidskringe oor die toenemende aantal ontsnappings van misdadigers wat plaasvind. In die jongste voorval het ses mans uit die Pollsmoor gevangenis ontsnap. Een van die…

Skors leerling wat onderwyser aanrand

Die sosiale media het gegons oor ‘n video wat die rondte gedoen het waaruit dit duidelik blyk dat swart leerlinge ‘n blanke onderwyseres aanrand, en waar die arrogante leerling deur…

Amptenare gearresteer oor perlemoen

Nege amptenare van die Departement Visserye is deur die Valke in Gansbaai aangekeer in verband met handel in perlemoen. Weer eens bevind wetstoepassers hulle aan die verkeerde kant van die…

AfD streeksleier bedank uit party

Nadat die streeksleier van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AfD) gesê het die Turke wat in Duitsland woon, moet terugkeer na hulle land  en hulle bestempel as “Kameel drywers” het…

Pole kap EU oor inmenging

Pole het ’n algemene oorsig gegee van sy juridiese stelsel aan die Europese Unie (EU), maar tesame daarmee ook ’n ernstige waarskuwing tot die organisasie gerig dat sy inmenging in…

Saoedi koop vier dosyn vegvliegtuie

Saoedi Arabië se kroonprins het met sy besoek aan die Verenigde Koninkryk, ’n amptelike besoek gebring in Downingstraat 10, waar hy ’n kooptransaksie beklink het vir 48 vegvliegtuie . Menseregte…

Italië se Vyfster Beweging het planne

Die party wat die meeste stemme gekry het in die Italiaanse verkiesing, is amptelik aangewys as die wenner, maar kon nie ’n volstrekte meerderheid behaal nie. Die Vyfster Beweging, wat…

Kan Front Nasionaal Macron oorwin?

Terwyl die Franse president Emmanuel Macron se gewildheid steeds daal, word kiesers gedwing om weer te kyk na die moontlikheid of Marine Le Pen se Front Nasionaal nie dalk die…

Wêreld Nuusflitse – 13 Maart

Duitsland Kanselier Angela Merkel het haar nuwe kabinet aangekondig waarvan talle ministers jonger as 50 jaar is met die doel om ’n dinamiese regering aan kiesers voor te hou.  …

Bannon van VSA is spreker by Franse

Steve Bannon, die man wat diens verrig het as hoof strateeg vir president Donald Trump van Amerika, was die afgelope naweek ’n gasspreker by die Franse Front Nasionaal se jaarlikse…