Daily Archives: March 12, 2018

Die Tiende Gebod

Eks.20:17  Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy…

Motorrubriek – Nissan 370Z

  Sedert 1969, toe die 240Z sy verskyning gemaak het, was hierdie motor nog altyd een van my persoonlike gunstelinge. In 2009 is dit verander en het die 370Z reeks…

Ekonomiese aanduiders : 12 Maart 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R1182 ( R11.90) Rand / euro  R14.56 ( R14.67) Rand / Britse pond R16.37 ( R16.44) VSA dollar / Bitcoin $9 563  ($8 429) Brent…

Ramaphosa se pleidooi by Malema

Die man wat toegesien het dat Julius Malema finaal uit die ANC geskop is, Cyril Ramaphosa, het ‘n pleidooi gelewer aan Malema en die EFF om terug te kom na…

Ramaphosa gaan grondbesetting wettig

ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa, het na die botsing tussen polisie en grondbesetters in Midrand ‘n “sterk bewoorde” verklaring uitgereik en gesê dat sodanige onwettige optrede sal nie geduld word nie …

Talle akademici pleeg plagiaat

Sedert 2005 het akademici van Suid Afrikaanse universiteite menige “wetenskaplike” artikels geplaas in sogenaamde opvoedkundige joernale wat geen akkreditasie geniet by universiteite nie en wat nie omgee of daarop let…

Regering soek ook private damme

Dit is nie net grond nie maar ook damme wat die ANC wil konfiskeer. Volgens ‘n woordvoerder van die ANC besit swartes slegs 4% van alle “privaat” damme en gaan…

Paspoorte kwadraat

Die Guptas het die volgende “aantal” paspoorte: Atul Gupta het drie geldige SA paspoorte, Rajesh Gupta kan uit ses paspoorte sy keuse maak en Chetali Gupta het so kort as…

VBS bank onder kuratorskap

Skaars 18 maande na sy instelling blyk dit dat die VBS Mutual Bank gaan vou, en in ‘n poging om dit te voorkom, is die bank onder kuratorskap geplaas terwyl…

Zuma, die kerk en kiesers

Afgedankte staatshoof, Jacob Zuma, het ‘n kerkdiens in Kwa Mashu bygewoon en dit vorm deel van die ANC se kiesersregistrasie veldtog die naweek in Natal. Zuma is formeel aangekondig deur…

Ace se maatjies baat by eiendomstransaksies

Sandile Msibi, ‘n Vrystaatse beampte wat volgens bewerings omkoopgeld ontvang  het en die Departement van Paaie en Vervoer se kaste geplunder het, het ‘n netjiese R25 miljoen nagelaat met sy…

Noordwes lê klagtes teen Supra

Die gesondheidsdepartement van Wes-Transvaal se portefeulje komitee het klagtes teen die provinsie se premier, Supra Muhumapelo, en  die finansiële hoofuitvoerende beampte van die departement gelê na bewerings van korrupsie en…

Rekenaarstelsel van binnelandse sake vou

Kort nadat registrasie van kiesers begin het vir die 2019 verkiesing, het die Departement van Binnelandse Sake se rekenaarstelsel tot stilstand gekom. Dit is nie die eerste keer sat binnelandse…

Myeni in hotel

Terwyl Dudu Myeni beweer dat sy siek is, is sy tog gesond genoeg om in ‘n vierster hotel rustig te verkeer sonder enige tekens van ongesteldheid. Sy is Vrydagaand in…

Ek’s ‘n Dapper Muis.

  Ek’s ‘n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas en daar’s niks waarvoor ek skrik nie Ek soek die beeste en jou huis en die moola in…

Siriese magte plunder hulpkonvooi

’n Besending met hulpmiddels wat in ’n konvooi beweeg het na die oorloggeteisterde Ghouta gebied in Sirië, is deur Siriese weermag troepe gestop, en moes sowat 70% van die hulpmiddels…

Waarom Sjina sy grondwet verander

Honderde afgevaardigdes onderweg na die jaarlikse kongres waartydens die grondwet gewysig sal word, het menige afgevaardigde wye draaie om verslaggewers laat beweeg. Op almal se lippe is die redes waarom…

AfD besoek Sirië oor immigrante

Parlementslede van die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AfD) het na Sirië vertrek om hulle te vergewis van die veiligheidsituasie in die oorloggeteisterde land met die doel om onwettige Siriese immigrante…

Noord-Korea sal kernprogram stop

Swaar sanksies deur die VSA, en behoorlike monitering van moontlike handel met Noord-Korea het die land sodanig geknou dat sy leier, Kim Jong-Un, besluit het om met Amerika in gesprek…

Merkel swig voor linkse eise

Die linkse Sosiaal Demokrate Party (SPD) in Duitsland het uit ’n posisie van mag hulle eise gestel waaraan kanselier Angela Merkel moes voldoen ten einde ’n koalisieregering saamgestel te kry….

Kuba se Castro-era eindig

Sondag het die 57ste herdenking plaasgevind van die mislukte inval by die Baai van Varke in die Kubaanse eiland, en word dit “gevier” met ’n verkiesing van ’n nuwe regeerder….

Frankryk en Indië smee nouer bande

Die historiese besoek van die Franse president, Emmanuel Macron, aan Indië, lei ’n nuwe tydvak in en is die eerste bande gesmee om beter handelsbetrekkinge aan te knoop. President Macron…

Wêreld Nuusflitse – 12 Maart

  Mauritius Afrika se enigste vroulike staatshoof is die president in Mauritius, en het aangekondig dat sy gaan bedank nadat sy betrap is dat sy ’n regerings kredietkaart gebruik het…