Daily Archives: March 9, 2018

Ekonomiese aanduiders : 9 Maart 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.90 ( R11.83) Rand / euro  R14.67 ( R14.69) Rand / Britse pond R16.44 ( R16.46) VSA dollar / Bitcoin $8 429  ($9 769) Brent Ruolieprys…

MRK verantwoordelik vir opruiende uitsprake

Die Menseregtekommissie (MRK) moet verantwoordelikheid neem vir die opruiende rassistiese uitsprake, haatspraak en opsweping tot geweld van die EFF-leier Julius Malema weens die MRK se jarelange versuim om teen hom…

Clanwilliam dam fiasko

Die langverwagte verhoging van die Clanwilliam damwal is klaarblyklik op die langebaan geplaas. Na maande se onsekerheid en die Departement van Water se onvermoë om hul huis in orde te…

Myeni skielik siek

Dudu Myeni se nie-opwagting voor die parlementêre komitee word nou afgemaak as sou sy siek wees.  Volgens Myeni laat haar toestand haar nie toe om te vlieg nie. Haar verskyning…

Duitsers op Guptas se spoor

Die sagteware firma SAP het bekend gemaak dat daar onreëlmatighede was in transaksies waarby die Guptas betrokke was. Meer as R128 miljoen is betaal aan Gupta beheerde maatskappye om transaksies…

Valke slaan toe op Premier se kantoor

Die Valke het bevestig dat hul die kantore van die Noordwes premier “besoek” het. Die ondersoek het te doen met  bewerings rondom bedrog en korrupsie. Sekere dokumente word gesoek in…