Daily Archives: March 8, 2018

Ekonomiese aanduiders : 8 Maart 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.83 ( R11.81) Rand / euro  R14.69 ( R14.69) Rand / Britse pond R16.46 ( R16.42) VSA dollar / Bitcoin $9 769  ($10 757) Brent Ruolieprys…

Loop oor vlag walg

Hoe meer daar oor versoening in die land gepraat word, hoe verder word daarvan wegbeweeg, meen politieke waarnemers. Die jongste walglike voorval is by die sogenaamde Woordfees op Stellenbosch, waar…

Kinderfonds: Baie dankie, Volksgenote

Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds wil weereens hulle dank en waardering betuig teenoor al die lesers, kerkrade en leraars wat deurlopend bydra tot die fonds. Gedurende die afgelope twee…

Nehawu dreig met staking

Die National Health and Allied Workers Union (Nehawu) gaan vandag op ‘n staking weens die uitkontraktering van werkers asook weens die beweerde korrupsie en wanbestuur onder die vorige minister, Nomvula…

Geweld in Philippi en Gugulethu

Opstokers het die poskantoor in Gugulethu aan die brand gesteek asook asblikke buite die polisiestasie aan die brand gesteek. ‘n Kantoor van die Departement van Sosiale Ontwikkeling moes gesluit word…

Nuwe anti-rook regulasies

Regulasies wat rook in alle openbare plekke verbied, die verwydering van handelsmerke op sigaret pakkies en die kontrole van elektroniese sigarette gaan binne twee weke die lig sien. Die minister…

Gigaba trap klei oor Guptas

Malusi Gigaba, voormalige minister van finansies en tans minister van binnelandse sake, is deur opposisie partye uitmekaar getrek oor sy weersprekende verklarings rondom die burgerskap van die Guptas. Hy en…

Vrystaatse wetgewer in die duister

Die ligte is fisies afgeskakel by die Vrystaatse wetgewer nadat die rekening skynbaar nie betaal is nie. Boonop het dit aan die lig gekom dat Isaac Seoe, veroordeelde bedrieër en…

Duitsland beleef geweld teen Moslems

Duitsland se minister van binnelandse sake het gesê dat minstens 950 voorvalle van strafregtelike oortredings teen Moslems gedurende 2017 aangemeld is by die polisie. Die minister wys daarop dat dit byna…

Nasionaliste se oorwinning skud linkses

Die Vyfster Beweging se vinnige opkoms as politieke partye het ’n skudding veroorsaak in Italië wat meegebring het dat die leier en voorsitter van die linkse Demokratiese Party besluit het…

Europa hoop op stabiele Italië

Die twee nasionalistiese partye, Vyfster en Liga se sterk vertoning in die pas afgelope verkiesing in Italië het waarskynlik ’n nuwe era in die land se politieke toekoms begin. Europese…

Russiese vragvliegtuig val in Sirië

Russiese woordvoerders het gesê die vragvliegtuig wat in Sirië neergestort het is ’n Antonov An-26 met ’n paar bemanning aan boord wat almal omgekom het. Die vliegtuig het sowat ’n…

Wêreld Nuusflitse – 8 Maart

Noord-Korea Die Verenigde State beskuldig Noord-Korea daarvan dat hy ’n chemiese stof, VX, gebruik het om die halfbroer van die kommunistiese leier, Kim Jong-un, te vermoor gedurende verlede jaar.  …