Daily Archives: March 7, 2018

Enterprise! Pasop vir aartappelskyfies

Daar is groot bekommernis rondom die Listeriosis uitbraak wat gekoppel is aan Enterprise verwerkte vleis produkte en Rainbow Chicken se hoender produkte. MAAR as ons kyk na dit wat kinders…

So kom sensuur weer terug

Die Film- en Publikasieraad-wysigingswetsontwerp is nie ʼn opregte poging om vrouens en kinders te beskerm nie, maar eerder ʼn poging om sensuur terug te bring onder die dekmantel van beskerming,…

OB moet bedank

Corruption Watch (CW) het ‘n beroep gedoen op die Openbare Beskermer, Busisiswe Mkhwebane, om te bedank. Dit volg na haar verskyning voor die parlementêre komitee van justisie. Haar hantering van…

Vyftien gearresteer in Howick

Vyftien persone, insluitend vier lisensie inspekteurs, is in Howick gearresteer in ‘n ondersoek na uitreiking van vals bestuurderslisensies. Buiten die vier inspekteurs is ‘n klerk, ‘n skoonmaker en nege leerlinge…

Kaap inwoners skuld Raad R5 miljard

Kaapstad huiseienaars skuld die stadsraad meer as R5 miljard in agterstallige heffings en belastings. Van dié skuld vorm water en sanitasie die grootste deel aangesien R4,8 miljard uitstaande is vir…

Vier ANN7 werknemers gearresteer

Vier senior weknemers van die TV kanaal ANN7 is gearresteer weens die feit dat hul nie die nodige dokumentasie of werkspermitte het om in SA te werk nie. Die Departement…

Ace aan sy vriende geken

Die uittrede van die huidige premier van die Vrystaat, Ace Magashule, kan nie vinnig genoeg plaasvind nie, reken Tammy Wessels van VF Plus.  Die Vrystaat het vir die afgelope nege…

Prikkels: Grondwet Grondgryp-wet (Slot)

Die verhouding tussen volksbestaan, volksland,volkstaal is nie alleen ‘n wêreldwye verskynsel nie;  dit wortel in die Woord (Deut. 32:8 en Hand. 17:26).  Eintlik is dit ‘n wêreldwye verskynsel omdat dit…

Het Noord-Korea geswig?

Die Noord Koreaanse leier, Kim Jong-un, is bereid om sy kernwapenprogram op die tafel te sit en met die Verenigde State van Amerika in gesprek te tree. Die inligting is…

Kongo geweld bereik breekpunt

Die Verenigde Nasies het verwys na die afgelope maand se hewige aanvalle in die Dominikaanse Republiek van die Kongo (DRK) en gesê die land stuur af op ’n algehele ineenstorting….

Sjinese parlementslede die super rykes

Meer as 150 afgevaardigdes na die jaarlikse sessie van die Sjinese seremoniële parlement is onder die land se super rykes en word nog ryker. Die jongste verslag toon dat die…

Turkse lugaanvalle dood talle burgerlikes

Sowat 40 mense is in die jongste lugaanvalle deur Turkse vegvliegtuie gedood in die noorde van Sirië wat deur die Koerde bewoon word. Die Koerdiese leiers in Afrin het hulp…

Meer verdeeldheid in Katalonië

Asof die separatiste se onafhanklikheidsverklaring verlede jaar nie vir genoeg spanning gesorg het nie, is ’n nuwe vlaag van protes besig om die Spaanse deelstaat, Katalonië, verder te verdeel en…

Sjina begroot miljarde vir verdediging

Die kommunistiese regering van Sjina het aangekondig dat hy ’n triljoen Sjinese dollar begroot het vir vanjaar se verdediging. Die Nasionale Volkskongres het die begrote bedrag goedgekeur en verklaar dat…

Wêreld Nuusflitse – 7 Maart

Korea Die wêreld bly gespanne terwyl ’n afvaardiging van Suid-Korea hartlike ontvangs ervaar in die kommunistiese Noord-Korea waar hulle ’n vyfster onthaal saam met Kim Jong-un geniet het.   VSA…