Daily Archives: March 6, 2018

Prikkels: Grondwet grondgryp-wet – (Tweede van drie)

Het ons volk reg op volksbestaan? Vanweë die moderne rekenaartegnologie het die wêreld sg. klein geword. Die tegnologie van kommunikasie is maar net die middel.  Onderliggend daarvan is die wêreldbeskouing…

Ekonomiese aanduiders : 6 Maart 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.84 ( R11.97) Rand / euro  R14.62 ( R14.76) Rand / Britse pond R16.39 ( R16.52) VSA dollar / Bitcoin $11 302  ($11 515) Brent Ruolieprys…

VVK Nominasieproses verduidelik

Soos reeds bekend gemaak is, fasiliteer die VVK vanjaar weer ‘n Volksraadsverkiesing wat sal plaasvind op 13 Oktober. Reeds op 11 en 12 Oktober sal spesiale stemme uitgebring kan word….

VF+ wil terugslaan teen onteiening

Die VF Plus het aksieplan bekend gemaak om die ANC-regering se planne om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, stop te sit. Die aksieplan sal…

Listeriose skandaal kos land miljarde

Die publiek is nog onseker wat hulle moet doen met die moontlik besmette verwerkte vleis, nadat bekend gemaak is dat die verwerkte vleisprodukte gevsaarlik kan wees en nie eens vir…

Nog ‘n rassevoorval by skool

Die Parkhill Sekondêre Skool se verrigtinge is onderbreek na leerlinge gekla het oor ‘n kleurling onderwyseres se opmerking dat sy verlang na die apartheidsjare, want dan sal sy alle swart…

EFF het talle binnegevegte

Dreigende binnegevegte in die EFF kom sporadies voor veral met die provinsies wat hul verkiesings konferensies moet hou voor Junie 2018. Intussen het hulle leier, Julius Malema, eensydig die sekretaris…

Gigaba speel vir tyd

Kort na sy eerste en laaste begrotingsrede is minister Malusi Gigaba gedaag om te verskyn voor die parlementêre portefeulje komitee van Openbare Ondernemings. Sy verskyning spruit uit die wanbestuur van…

Avbob moet “swart” word

Volgens Muzi Hlengwa, die president van Nafupa-SA, maak Avbob te veel geld uit swart mense en het beloof dat hulle Avbob gaan “neem” en hulle eie maak ongeag of hul…

Zuma vereer

Jacob Zuma wat die onbenydenswaardige posisie beklee as die mees korrupte president wat Suid-Afrika nog gesien het, gaan vereer word vir sy houding rondom radikale ekonomiese transformasie(RET). Die Nasionale Begrafnis…

Rusland weier betaling aan Europese Raad

Rusland het sonder ’n vooraf waarskuwing besluit om sy verpligting aan die Raad van Europa terug te hou wat nou reeds die sperdatum bereik het. Die optrede van Rusland word…

VSA lewer afweerstelsels aan Oekraïne

Die regering van president Donald Trump van Amerika het goedkeuring verleen dat ’n afweerstelsel teen oorlogtenks aan die Oekraïne gelewer mag word. Die waarde van die wapentuig word op sowat…

Sjina dreig met volskaalse oorlog

Sjina dreig met ’n volskaalse oorlog ten Taiwan as die Verenigde State van Amerika ’n wet sou goedkeur om groter kontak met die eiland te maak, en Taiwan ’n soortgelyke…

Trump skrik nie vir handelsoorlog

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die afgelope naweek gesê ’n handelsoorlog is goed wanneer ’n land miljarde dollar verliese ly in sy handel met ander lande van die wêreld….

Baie pikkewyne ontdek in Antarktika

Op die haas onbekende “Danger Islands” van Antarktika het ’n span wetenskaplikes ’n massiewe “super groot” kolonie Adelie pikkewyne gevind. Die verrassende ontdekking kom nadat waarskuwings gerig is dat die…

Italiaanse konserwatiewes kry die meeste stemme

Die nasionalistiese Vyfster Beweging  van Italië het die grootste deel van die stemme op hom verenig, maar kon nie daarin slaag om ’n meerderheid te trek nie en sal waarskynlik…

Wêreld Nuusflitse – 6 Maart

Italië In die Italiaanse stad Milaan begin die grootste omkoop-hofsaak waarin Shell en Eni aangekla en beskuldig is dat hulle betrokke is by ’n reuse omkoop skandaal waarby sowat 9…