Daily Archives: March 5, 2018

Motorrubriek – Nissan Patrol 5,6 V8 LE 4WD

  Die Nissan Patrol was nog altyd ‘n baie gewilde voertuig maar ongelukkig moes daar agt jaar gewag word voordat die sesde geslag hier in SA bekendgestel word. Wanneer daar…

Prikkels: Grondwet grondgryp-wet ( Eerste van drie)

Die RSA grondwet is gewysig!  Nou het ons ‘n grondgryp-wet. Wat sê dit nou vir ons?  Ons kan baie praat, selfs dreig.  Die harde feit is dat grondgrypery nou gewettig…

Ekonomiese aanduiders : 5 Maart 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.97 ( R11.86) Rand / euro  R14.76 ( R14.56) Rand / Britse pond R16.52 ( R16.35) VSA dollar / Bitcoin $11 515  ($10 938) Brent Ruolieprys…

Ramaphosa moet sê oor grond en selfbeskikking

Die ANC staatshoof, Cyril Ramaphosa, is deur die Boere-Afrikanervolksraad (BAV) gedaag om te sê of hy gedokumenteerde geskiedenis oor grondbesetting verwerp, en of hy bereid is om sy vorige onderneming…

Nog ‘n rassistiese plaasmoord

Nog ‘n boer is koelbloedig vermoor sonder dat iets gesteel is, wat by waarnemers die vermoede laat dat dit ‘n suiwer rassistiese aanval en moord was.  Mnr. Dirk Steenkamp is…

Voedselvervaardigers en Listeriosis

Drie voedselvervaardigers, nl.  Enterprise Food Production in Pietersburg en Germiston, asook Rainbow Chicken in Sasolburg, is opdrag gegee om alle polonie wat vervaardig is, te herroep. Enterprise, deel van die…

Tesourie blok R15 miljard uitgawes

Tesourie het staatsbeheerde entiteite verhoed om verdere geld te spandeer op onregmatige uitgawes. SAL, Krygkor en Eskom is van die grootste sondebokke. Tesourie het ’n R13 miljard lening gestop van…

Oos-Kaap sielkundige inrigting ‘n “tydbom”

Nog ‘n krisis dreig wat die behandeling van psigiatriese pasiënte behels. Volgens ‘n psigiater wat bedank het in Fort Beaufort se Tower Psigiatriese Hospitaal is toestande onmenslik en sterftes hoër…

Lucky Montana die “aanstigter” van brande?

700 werkers van Prasa wat vyf jaar gelede afgedank is, is blykbaar verantwoordelik vir die brandstigting van spoorwaens onder aanvoering van die vorige hoofuitvoerende beampte van Prasa, Lucky Montana.  Die…

Oranje Blanje Blou sal vertoon word

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika neem kennis dat daar ’n aansoek by die (on)gelyksheidshof gebring is deur die Nelson Mandela stigting om die vertoon van die Unievlag tot haatspraak te verklaar….

Kanadese aansoek teen Gupta straler

‘n Aansoek deur Export Development Canada (EDC) , ‘n staatsbeheerde invoer en uitvoer bank, sal hierdie week in Johannesburg aangehoor word met ‘n versoek dat ‘n straler wat aan die…

Malema uiteindelik voor stok?

Die Valke is nou opdrag gegee om ondersoek in te stel nadat verskeie onreëlmatighede reeds in 2009 plaasgevind het en waarby Julius Malema se naam genoem word. Tenders aan die…

Bedrieërs vasgetrek

Slim het sy baas gevang toe twee mans Vrydag gearresteer is na die vinnige optrede van Elsa Lourens, VF Plus-raadslid in die Madibeng-plaaslike munisipaliteit (Brits, Mooinooi, Hartbeespoortdam), asook die polisie…

Russiese president waarsku die wêreld

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het in sy jaarlikse Staatsrede gewaarsku dat Rusland oor die mees moderne missiele beskik wat deur niemand gestop kan word as dit afgevuur is nie….

Puigdemont staan terug as kandidaat

Die separatiste van die  Spaanse deelstaat Katalonië moes die afgelope naweek verneem dat hulle geliefde leier, Carles Puigdemont, nie as minister-president ingestel kan word nie en dat hy bevestig het…

VSA hef belasting op invoere

Die Verenigde State van Amerika het aangekondig dat hy invoerheffings instel op staal en aluminium wat vanaf die buiteland die land inkom. President Donald Trump het aangekondig dat ’n tarief…

VSA beskuldig Poetin van verdrag skending

Amerika sê in ’n verklaring dat die uitspraak van die Russiese president, Vladimir Poetin, tydens sy jaarlikse staatsrede oor sy land se nuwe “onoorwinlike” vuurpyle en ballistiese missiele, die Internasionale…

Sneeustorms tref hele Europa

Ongekende koue wat gepaard gaan met sneeu neerslae wat verkeer ontwrig, het groot dele van Europa en Brittanje getref, en die toestande het nog nie verbeter nie. In die suidwestelike…

Theresa May se plan met EU

In die vierde “groot” toespraak van die Europese Unie blyk dit dat die toekomstige onderhandelinge tussen die Britse eerste minister en die EU met stampe en stote sal vorder. Premier…

Wêreld Nuusflitse – 5 Maart

Australië Die grens- en doeanebeheer het die afgelope jaar op 1 700  onverklaarde vuurwapens beslag gelê en meer as sewe ton dwelmmiddels gekonfiskeer wat onwettig na die land gesmokkel is….