Daily Archives: March 2, 2018

Cyril Mugabe ’n grond rower?

Met meer as een uitspraak dat hy sal toesien dat swartmense grond van blankes sal kry, en die blankes geen vergoeding daarvoor moet verwag nie, maak van die nuwe staatshoof…

Ekonomiese aanduiders : 2 Maart 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R11.86 ( R11.82) Rand / euro  R14.56 ( R14.44) Rand / Britse pond R16.35 ( R16.29) VSA dollar / Bitcoin $10 938  ($10 375) Brent Ruolieprys…

Verkiesing op 13 Oktober

Die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK) het aangekondig dat ‘n verkiesing vir ‘n nuwe Volksraad op 13 Oktober vanjaar gehou gaan word.  Spesiale stemme sal op 11 en 12 Oktober uitgebring kan…

Republiekvlag laai gemoedere op

Die PAC het aangesluit by die Nelson Mandela stigting om die ou Republiekvlag te verban. Volgens hulle is die vlag ‘n simbool van wit oppergesag en beklemtoon die minderwaardigheid van…

Swart grondhonger is ‘n mite

‘n Meningspeiling wat die Instituut vir Rasseverhoudinge landwyd gedoen het, wys dat die meerderheid swart Suid-Afrikaners feitlik geen belang het by sogenaamde grondhervorming nie. Volgens die Instituut se opname wat…

Valke slaan toe op Noord-Kaap wetgewer

Die Valke het op die kantore van die Noord-Kaapse Wetgewer toegeslaan weens sake wat gemaak is teen die sekretaris van die wetgewer wat ‘n kontant nie-pensioendraende toelaag ontvang het. Die…

Zuma moet help stemme werf

Vir diegene wat gehoop het dat die ANC ‘n nuwe rigting gaan inslaan was die grondgryp  besluit die eerste skok. Hierop volg die verklaring dat Jacob Zuma nader geroep is…

Glynnis Breytenbach wil staat dagvaar

Na haar onskuldig bevinding die week op klagtes dat sy amptelike dokumente van haar skootrekenaar verwyder het, wil Glenys Breytenbach dalk met ‘n siviele saak teen die staat begin. Sy…

Durban Stadsraad gaan optree teen amptenare

‘n Forensiese ondersoek by die Durbanse stadsraad het getoon dat verskeie kontrakte toegeken is aan maatskappye wat nie die vermoë het om die werk te verrig nie. Persian Star 11CC…

Cosatu wil staak oor BTW

Die vakverbond Cosatu dreig die regering dat hul tot staking sal oorgaan indien die besluit om BTW te verhoog nie omgekeer word nie. Die vorige minister van finansies het tydens…

Lynne Brown bedank

Die omstrede oud-minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, het bedank as parlementslid. Sy is deur Cyril Ramaphosa uitgeskop met sy kabinetskommeling, en dit volg na maande se druk weens beweerde…

Transnet pensioenarisse se saak eis dringende aandag

Alhoewel die nuwe ministers van finansies en openbare ondernemings, mnr. Nene en Pravin Gordhan, ‘n uitdagend taak het wat vir hulle voorlê, wil die VF Plus hulle aandag vestig op…

AfD wen saak teen Duitse minister

Die nasionalisties Alternatief vir Duitsland (AfD) het ’n klag geneem na die Grondwetlike Hof teen die minister van opvoeding, minister Johanna Wanka, en het die saak gewen. Die klag is…

Afghanistan bied terroriste erkenning

In ’n poging om rustigheid in Afghanistan te verseker, het die land se president aangebied dat erkenning gegee word aan die Taliban deur ’n konferensie te hou waarin ooreenkomste bereik…

Kuberkrakers infiltreer Duitse administrasie

Die Duitse sekuriteitsdiens het bevestig dat onbekende Russiese kuberkrakers op die netwerk van die Departement van Buitelandse Sake, asook die ministerie van verdediging binnegedring het gedurende Desember verlede jaar. ’n…

Wit Huis Kommunikasiehoof bedank

Kort nadat die hoof van die Wit Huis se kommunikasie afdeling erken het dat sy verskeie kere ’n “wit leuen” vertel het om die president te beskerm, het sy haar…

President Trump wil Wapenwet hervorm

Na die skietvoorval in die Amerikaanse deelstaat Florida waar 17 skoolkinders en onderwysers  by ’n skool gedood is deur ’n voormalige leerling, is die ganse Amerika op hulle voete oor…