Daily Archives: March 1, 2018

Onteieningsmosie is en bly diefstal

TLU SA se Uitvoerende Komitee beskou die besluit van die Nasionale Vergadering om die Grondwet moontlik te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, as suiwer diefstal en die…

Klein hidro kragsentrale vir Suid-Afrika

Gedurende Januarie vanjaar het die Hongaarse ingenieursmaatskappy, Ganz Engineering en Energetics Machinery van Rusland, tesame met die onbekende Suid-Afrikaanse Blue World Power and Energy Services, ’n ooreenkoms aangegaan om ’n…

Ramaphosa moet plaasaanvalle aanvat

Die ANC-regering wat so ywerig is om Suid-Afrika se geskiedenis te verdraai om emosie oor die grondkwessie op te wek, moet eerder kennis neem van die harde werklikheid van plaasaanvalle…

CVO Gromar herdenk die Slag van Majuba

Leerlinge van CVO Gromar het die naweek van die 23ste Februarie die slag van Majuba saam met mede-volksgenote herdenk. Elke jaar word die slag van Majuba van 27 Februarie 1881…

Konstitusionele hof gevra dat Abrahams moet gaan

Freedom under Law het die Konstitusionele Hof versoek om Shaun Abrahams se termyn as Nasionale Direkteur van Vervolging te beëindig aangesien sy teenwoordigheid in die pos ‘n bespotting maak van…

Ou Republiekvlag “haatspraak”

Die Nelson Mandela Stigting het die Gelykheidshof gevra dat die vertoon van die ou SA Republiekvlag as haatspraak verklaar moet word. Volgens die Stigting is die vertoning van die vlag…

JPSA wil Aarto skrap

Die regsprojek van Suid-Afrika bekend as JPSA (Justice Project of SA) het ‘n beroep gedoen op die regering om die omstrede Aarto wet te “skrap” en terug te keer na…

Tien ministers in tien jaar

Die Departement van Kommunikasie het die prestasie dat daar in tien jaar tien ministers opgetree het as baas van die plaas. Sommiges het 10 maande uitgehou en sommiges twee maande,…

Wegbly aksies by parlement

Die jongste geval waar ‘n minister eenvoudig weggebly het van ‘n parlementêre portefeulje komitee vergadering, is Dudu Myeni, wat Woensdag voor die komitee moes verskyn. Sy moes getuienis aflê oor…

Trump skoonseun word gepenaliseer

Die skoonseun van president Donald Trump, wat ook diens gedoen het as senior raadgewer, mag voortaan geen hoogs geheime inligting onder oë kry nie. Jared Kushner se voorreg om as adviseur…

Boko Haram ontvoer weer kinders

Die terroriste groep Boko Haram het weer toegeslaan in Nigerië en 110 skoolmeisies ontvoer, wat beskou word as hulle weerwraak op die Nigeriese weermag se operasie waartydens 77 kinders gered…

Vrae oor Sjinese plan met Daimler

Dit is nie net konserwatiewe denkers in Duitsland wat ernstige vrae het oor die Sjinese motorvervaardiger Geely se massiewe beleggingsplan in die Mercedes Benz maatskappy nie. Van die werknemers verteenwoordigers…

Tegnologiese deurbraak vir e-motors

Eersdaags sal motoriste hulle elektriese motorvoertuig vinniger kan herlaai as wat die tenk van ’n binnebrand motor gevul kan word. Asof dit nie genoeg is nie, sal ’n selfoon en…

Jemen word ’n cholera-gevaar

Na drie jaar van oorlog in die Midde Ooste staar Jemen ’n geweldige groot gesondheidsprobleem in die gesig, en kan duisende inwoners omkom weens die dreigende cholera krisis. Die Verenigde…