Wêreld Nuusflitse – 12 Februarie

Suid-Korea

’n Noorweegse span wat gemoeid is om die land se deelnemers van gebalanseerde maaltye te voorsien, het per abuis 15 000 hoendereiers bestel in plaas van 1 500.

 

VSA

Die Amerikaanse motorfietsvervaardiger, Harley-Davidson, het meer as 250 000 eenhede teruggeroep wat gedurende 2008 tot 2011 vervaardig is, en ’n ernstige fout het op die remstelsel.

 

Winterspele

Elke deelnemer aan  vanjaar se Olimpiese Winterspele ontvang ’n Samsung slimfoon, en die aanvanklike oorweging om Iran en Noord-Korea hiervan uit te sluit, is later gekanselleer weens die boosaardige dreigemente van Iran.