Sjinese gearresteer oor krag

Twee Sjinese burgers is in hegtenis geneem weens onwettige koppeling van elektrisiteit.

Die twee het hul elektriese aansluitings weer aangesluit nadat dit gediskonnekteer is weens nie betalings.

Weereens word amptenare verbind met die wandade, want nuwe meters is aan die persone verskaf om weer koppelings te doen.