Sakeman ook skuldig

Salim Dawjee het skuld erken rondom sy korrupte verhouding met die gewese Wes-Kaap kommissaris van polisie, Arno Lamoer.

Hy het volgens getuies meer as R67 000 aan Lamoer en sy gesin “gegee”. Dawjee het ook erken dat hy betalings gemaak het aan brigadiers Van der Ross en Govender in ruil vir “gunsies”.

Dawjee het reeds in die hof verskyn op klagtes van  korrupsie.

Foto: Salim Dawjee