Poste in die polisie “verkoop”

‘n Vroulike polisie offisier van Protea Glen en ‘n eksamineerder van die Pietersburgse munisipaliteit is vasgetrek nadat hul potensiële werksoekers verneuk het met pos aanbiedings in die SAPD teen vergoeding.

‘n Bedrag van R230 000 word in die verband genoem.

Met aankoms by die rekruut afdeling is daar gevind dat geen aansoek of goedkeuring verkry is nie.