Johannesburg raadslede vat glo geld

Dit het aan die lig gekom dat sekere raadslede van die Johannesburgse stadsraad gelde en donasies invoerder om rampslagoffers te help maar die “hulp” beland dan in hul eie rampokker sakke.

Die DA burgemeester het opdrag gegee dat die “korrekte prosedure“ aan raadslede verduidelik sal word.

Waarnemers is verstom dat die burgemeester dit wyt aan prosedures, terwyl dit duidelik is dat hier sprake is van bedrog of diefstal waarvoor vervolging ingestel behoort te word.