Hopkins geviktimiseer deur ANC

Die uitgesproke Britse verslaggewer, Katie Hopkins, se paspoort is op OR Tambo lughawe gekonfiskeer kort voor sy die land verlaat het na haar besoek aan die land om plaas moorde en wit uitwissing  te ondersoek.

Volgens haar is die opdrag gegee deur die ANC en is sy beskuldig daarvan dat sy rassehaat versprei.

Sy het later laat weet dat sy op pad is na Engeland met haar dokumentêre opnames wat “die ANC nie wil sien nie.”