Des van Rooyen en die Guptas

Minister van Koöperatiewe Regering en Tradisionele Sake, Des van Rooyen, het erken dat hy die Gupta broers om hulp gevra het vir UmkhontoWe Zizwe.

Hy het dus die parlement doelbewus mislei tydens ‘n vraesessie.

Die president moet binne 14 dae verslag doen aan die Openbare Beskermer oor die stappe wat geneem word teen van Rooyen.

Dit is die tweede keer dat van Rooyen gelieg het tydens ondervraging in die parlement.